Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud 59

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Clarissa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Cloud 59 comes highly recommended. Well equipped. We had a lovely time. It was lovely. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Cloud 59
Thank you Clarissa. Hope to see you again soon.

Corlett J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Overall a very pleasant stay. A lovely establishment. Clean, well-equipped. The host was always just a call or a message away. Just a suggestion to equip the kitchen with a bigger fridge as we could not purchase food to store in the small bar fridge. Will definitely be back though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Cloud 59
Thank you, Corlett. Hope to see you again soon.

Lynette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Nice view, comfortable bed, will be back. Stefaan is a friendly, helpful and caring host. Will stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Cloud 59
Baie dankie Lynette, hoop ons sien jou vinnig weer.

Tamsen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Perfek! Ons het duidelike instruksies en inligting via WhatsApp ontvang. Toe ons daar arriveer het was die verwarmer reeds aan in die kamer, die hout was al gepak in die kaggel, en die beeldskone uitsig oor die stad het ons asem weggeslaan. Dit was so lekker om uit te kyk terwyl die reëndruppels val en jy is snoesig warm binne. Die plekkie is smaakvol versier en silwerskoon, veral die badkamer. Dit het alles wat 'n selfsorgplek moet hê. Volgens wat die foto's aandui, het ek gedink daar is nie 'n kombuis nie, maar ek was aangenaam verras om te sien dat daar al die basiese toestelle was. Ketel, tweeplaatstoof, en gasbraaier. Die WIFI is sterk regoor die huis en bly aan tydens loadshedding. Baie dankie Stephan vir jou pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Cloud 59
Baie dankie vir die resensie Tansem. Ek waardeer dit en hoop ons sien julle vinnig weer.

Nicolien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik. Alles was puik. Heerlik voor die kaggel gesit. Die uitsig was ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Cloud 59
Baie dankie Nicolien. Hoop ons sien julle vinnig weer.

Gawie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Uitstekend, goeie ligging, vriendelik, geriewe, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Cloud 59 het aan al ons verwagtinge voldoen. Alles was skoon en netjies. Bed het baie lekker geslaap. Die gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Cloud 59
Hi Riana. Baie dankie vir die verwysing en goeie woorde. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle vinnig weer. Groete,

Kanyiso N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Our stay at Cloud 59 was excellent. The host, Stephan made us very comfortable and well-taken care of. We did not have any difficulty finding the place and checking-in. The neighbourhood in which it is located is very safe, quiet and very serene. We had an amazing stay there. The place is a solid 11/10. The apartment was very tidy and lovely, and equipped with everything you need. A good bed and super clean bathroom (the clean bathroom was important to us). Stephan is a great host and he readily available there when you need him or you have questions. The place looks exactly like it does on the pictures (No lies!). The neighbourhood is very conveniently located in a serene area. The view from the living room is extremely breathtaking, you get to see the city from the comfort of your living room. Our stay was short because of work commitments, but we would absolutely recommend to stay there! We had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Uitstekend, veilig, tuiste soos eie huis. Stephan, die eienaar sowel as sy vrou was ongelooflik gaaf, baie gasvry, vriendelik, behulpsaam. Dit het gevoel asof ons tuis was. Ek sal engine tyd weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poussionstraat 59, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e27157c60d2979905352fa5e857c85578b6300b52872c3fef49851a490e45e0c03c1366a808c7a35fc53492a8aee7afe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 59 Poussion Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.878069368023 18.60926517791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang