Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andries Petrus D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent, clean, superb views and really a special place. Cloud 9 is a gem in the Cape. Will definitely stay there again. Top class service and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest W
1 nag
5.0
Sep 2024

Wonderlike diens, skoon, modern, netjies. Skoon, netjies, heerlike ontbyt, modern, wonderlike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

She-vaughn F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

The best staycation ever. My stay was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte wegbreek. Diens was uitstekend, en is naby alles. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Gerieflik! Die personeel is almal vriendelik en behulpsaam. Geen versoek was te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadre
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Goeie more, Wilma Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie van Cloud 9 Boutique Hotel & Spa. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet en dat die personeel mooi na julle gekyk het! Ons hoop om julle gou weer terug te welkom! Groete Shadre

Hennie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2021

Teleurgesteld. Geen borrelbad, swembaddens is vuil, en daar is geen borrelbad, toe ek vra daarvoor is daar aan my gesê dit bestaan nie meer. Wou met my uitboek my ekstra R200 vra vir parkering wat glad nie deel van prys was. Het dit nie betaal.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Shadre
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Goeie middag, Hennie. Ek is so jammer om te hoor dat julle nie gelukkig was met julle verblyf nie. Met die hele Covid gedoente, het ons die sauna, gym en borrelbad uitgehaal en ons was seker dat ons betyds al ons webtuistes op tot datum gebring het, ek vra onverskoning as julle meskien voor ons dit gedoen het julle bespreking gemaak het. Ons was ongelukkig nie bewus daarvan nie en vra groot onverskoning. Ons sal ook vir TravelGround en LekkeSlaap vra om die parkering per nag beter te vertoon, dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ons het Vrydag nuwe blompotte om die swembaddens gesit en omdat hulle nie "trays" onder gehad het nie, het die grond die heeltyd in die swembad beland. Ons het nou "trays" bestel en dit behoort die probleem op te los. Ons hoop julle het julle "upgrade" geniet en ons hoop om julle weer te verwelkom as julle in die Kaap is. Groete Shadre

Olaf K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Very kind service and a nice room with lovely terrace. Very central on a road crossing, but it is calm. We will come back on our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shadre
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Dear Olaf, Thanks for taking the time to comment and review our property, we appreciate your feedback. Love having you stay with us and hope to see you again real soon.

Dieketseng T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Pragtig en rustig. In die middel van al die doendinge. Pragtig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadre
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Thank you for your lovely comments regarding our property! It was a pleasure having you here by us and we hope to see you again soon! Kind regards Shadre

Conrad B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstekend. As jy Kaap toe gaan, is dit die plek waar jy moet woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadre
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Baie dankie, Conrad! Jy maak n mens se dag met so n resensie:) Hoop ons sien jou gou weer!

Burger F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Uitstekend. Baie goed, sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shadre
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Vreeslik baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shadre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofnekweg 12, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3dd537a4838664ce3c91404b07fdaea6270595365be7782e870783787dda33e95b2edb71836a9af94d16c73b270cdb9390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 12 Kloof Nek Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.929869004899 18.408456873985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang