Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shadre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andries Petrus D - Sep 2024
Algehele gradering
Excellent, clean, superb views and really a special place.
Celest W - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderlike diens, skoon, modern, netjies.
She-vaughn F - Mei 2024
Algehele gradering
The best staycation ever.
Francois S - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Chris S - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik!
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Goeie more, Wilma
Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie van Cloud 9 Boutique Hotel & Spa. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet en dat die personeel mooi na julle gekyk het!
Ons hoop om julle gou weer terug te welkom!
Groete
Shadre
Hennie M - Feb 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Goeie middag, Hennie. Ek is so jammer om te hoor dat julle nie gelukkig was met julle verblyf nie. Met die hele Covid gedoente, het ons die sauna, gym en borrelbad uitgehaal en ons was seker dat ons betyds al ons webtuistes op tot datum gebring het, ek vra onverskoning as julle meskien voor ons dit gedoen het julle bespreking gemaak het. Ons was ongelukkig nie bewus daarvan nie en vra groot onverskoning. Ons sal ook vir TravelGround en LekkeSlaap vra om die parkering per nag beter te vertoon, dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het.
Ons het Vrydag nuwe blompotte om die swembaddens gesit en omdat hulle nie "trays" onder gehad het nie, het die grond die heeltyd in die swembad beland. Ons het nou "trays" bestel en dit behoort die probleem op te los.
Ons hoop julle het julle "upgrade" geniet en ons hoop om julle weer te verwelkom as julle in die Kaap is.
Groete
Shadre
Olaf K - Jan 2020
Algehele gradering
Very kind service and a nice room with lovely terrace.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Dear Olaf,
Thanks for taking the time to comment and review our property, we appreciate your feedback. Love having you stay with us and hope to see you again real soon.
Dieketseng T - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en rustig.
In die middel van al die doendinge. Pragtig en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Thank you for your lovely comments regarding our property! It was a pleasure having you here by us and we hope to see you again soon!
Kind regards
Shadre
Conrad B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Baie dankie, Conrad! Jy maak n mens se dag met so n resensie:) Hoop ons sien jou gou weer!
Burger F - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!
Theo En Annelie K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Sjoe, baie dankie Theo en Annelie vir die fantastiese resensie! Ons waardeer dit opreg en is so bly julle het julle tydjie by ons geniet! Ons hoop om julle weer te sien met julle volgende kuiertjie in die Kaap.
Lizelle B - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Lekker om van jou te hoor en baie dankie vir die pragtige resensie van ons hotel en personeel. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Shadré
Pieter C - Nov 2019
Algehele gradering
Great location, great service.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Dankie, Pieter! So 'n resensie maak 'n mens se dag!!
Simone O - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig op die rooftop.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Vreeslik baie dankie, Simone vir die ongelooflik mooi resensie. Ons waardeer dit opreg!
Ruan C - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, mooi en gerieflik.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Vreeslik baie dankie, Ruan vir jou resensie! Gelukkige Nuwe Jaar vir jou en jou geliefdes:)
Abraham W - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld met vriendelike personeel.
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa se terugvoer
Baie dankie, Abraham! Ons waardeer die resensie en hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 83 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofnekweg 12, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang