Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bas De Laine Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R22 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Le Bas De Laine Self-catering het 'n villa in die hartjie van Franschhoek, met pragtige privaat buite-onthaal- en eetareas wat uitkyk oor die groot swembad.

Die villa kan tot 12 gaste akkommodeer in 6 ruim en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers is op die grondvloer geleë, en 4 van die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë wat die villa toeganklik maak vir diegene wat met trappe sukkel. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort, bad en toilet.

Die villa beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad waar gaste in die somer kan afkoel, asook veilige parkeerplek en 'n sekuriteitstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb129b7313f092ec94c6d29ef097aff72fa85aa2e6d3f46d362dc2112def7006ccd28b697d70f12eafed03e4ee8d908a94c2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 000 per nag, vir 12 mense 10 Akedemie Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.912232379886 19.123164543022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang