Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud Shadow Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 101 resensies vir Cloud Shadow Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Laurika H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika H

Very relaxing stay, really beautiful view and felt secure and safe.

Amazing view, exceptionally clean and neat. Total winner.

Adri C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Rustig en ruim.

Baie lekker, was mooi geleë.

Marietha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M

Baie lekker gerus alles was perfek!

Dit was heerlik. Pragtige dorpie en die akkommodasie was heerlik gerieflik, ruim en skoon. Pragtige uitsig oor die berge. Skoon vars handdoeke en beddegoed. Gemaklike matras en kussings. Geen beurtkrag in Clarens! Ons het vrugte van die boom af geëet: perskes, appels, pruime, kwepers. Sal beslis aanbeveel.

Hesme K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesme K

Ruim, skoon en waarde vir geld.

Die verblyf was ruim, skoon en gerieflik! Sal dalk net beter borde opsit, ons het nogal gesukkel om die plek te kry.

Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S

Gerieflike en skoon kothuis met pragtige uitsig.

Skoon en netjies. Alles was mens nodig het vir 'n wegbreek. Pragtige uitsig van die berge vanaf die stoep.

Rainer K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rainer K

Enjoyable.

Good and above expectation.

Renier V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renier V

Ons kon lekker kuier en die uitsig was pragtig.

Die verblyf was aangenaam, maar 'n paar dinge het gepla. Die dak het gelekk toe dit gereën het. Ook het ons vleis saamgebring om vir die 2 aande te braai. Dit het beide aande gereën en ons moes binne vleis gaarmaak. Daar was net 2 klein panne beskikbaar en 'n klein 2-plaatstoof. As daar 6 mense in die eenheid kan bly, sal dit nie genoeg wees nie. Die braai-area se skoorsteen is oop bo, so die reën kom binne en maak die vuur dood. Ons het 'n sambreel gehad om in die reën te braai, maar die vuur is net deur die reën uitgegaan.

Yvonne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Awesome and enjoyable.

We were so relaxed. It was an awesome family home as we could take our dog with us, who enjoyed walking in the large garden. Everything was there for our use and the place was nice and clean.

Norman S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Huis weg van die huis.

Gerieflik. Daar is alles wat jy benodig op vakansie.

Michelle T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Lieflike huislike huisies.

Dit is altyd lekker om by Cloud Shadow Cottages te bly. Dit is skoon, die beddens is gemaklik en het elektriese komberse op, die stort is warm en het lekker waterdruk, en die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het al 'n hele paar keer hier gebly en dit is altyd ons eerste keuse as ons Clarens toe gaan. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, en die tuin is altyd mooi onderhou. Die stoepe het albei 'n pragtige uitsig oor die berge, en die huisies is naby genoeg aan die middedorp om te kan stap as 'n mens verkies.

Marie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Gerieflik.

Ons was twee families wat albei eenhede bespreek het. Dit was heerlik om saam te kuier en tog privaatheid te geniet. Die mooi groot tuin is verfrissend want jy voel nie ingehok nie. Die eenheid is goed toegerus en gemaklik ingerig.

Elriena E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriena E

Rustig, gemaklik en definitief waarde vir geld.

Dit is ons 2de keer by Cloud Shadow en ons vat ons 3 honde saam. Dit is 'n great plek om net rustig te wees.

Christo D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Weereens heerlik!

Ons hondekinders het dit net so baie soos ons geniet! Baie dankie!

Lizel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Gerieflik, skoon, gemaklik en lekker.

Dit was als wat ons nodig gehad het. Skoon beddegoed en huisie. Sal vir seker weer daar bly.

Andre G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Netjies, veilig, pragtig omgewing.

Baie dankie vir netjiese geriewe met alles wat nodig is. Klein probleem met mikrogolf, maar dadelik kom vervang. Kon geen fout vind met hierdie verblyf nie. Ook pragtige omgewing en uitsig. Waarde vir geld.

Lynette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Baie lekker gebly.

Die woonstel is loopafstand vanaf alles. Ons bly altyd lekker hier.

Gjc S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gjc S

5 ster.

Mooi uitsig, baie netjies, motorafdak, min straat geraas, alles wat jy nodig het en kon braai op die voorstoep toe dit hard gereën het.

Mariette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Wonderlike, skoon en netjiese plekke.

So lekker gebly. Kon tot ons hondjie saamvat. Netjiese ruim huisie met die mooiste uitsig. Gaan beslis weer daar besoek.

Yvonne D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Sal beslis weer gebruik maak van Cloud Shadow Cottages.

Dankie dat dit soos huis gevoel het. Dit was lekker om die tydjie daar te kon spandeer. Ons kan met eerlikheid sê dat die plekkie goed ingerig is met als wat nodig is, die elektriesekomberse op die beddens is beslis 'n pluspunt, veral wanneer dit koud is.

Avril N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril N

Beautiful scenery - love patio braai area - plenty of parking.

See stars.

Christee G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christee G

Family getaway perfection.

Very accomodating. Lovely view. Everything you need. Decent space. Much lighter and brighter than the photos. Comfortable accommodation.

Liezel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Gesellig met mooi view.

Baie oulike plekkie. Kan rondloop en die natuur geniet. Huis was netjies met alles wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer kom.

Michelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Lekker Clarens wegbreeknaweek.

Sal enige tyd aanbeveel vir engine iemand. Boek elke keer hier as ons in Clarens is vir die naweek. Baie netjies en rustig met 'n mooi uitsig ook.

Griet C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griet C

Dit was baie skoon, netjies en veilig.

Ek was net teleurgestel in die stort en bad, met 'n "home made fix" wat nie baie lekker werk nie. Tweedens, die hoofslaapkamer se dubbelbed is glad nie gemaklik nie. Dink hy het beter dae gesien.

John M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Base to explore.

We were a family of 4 and 2 grandparents and there was enough space. Nothing was fancy but everything worked. We walked to town a few times and used the guest house as a base to travel wider in the Clarens area. The rooms are small but were sufficient. The kitchen and lounge areas were a good size and allowed family interaction spaces. The owner kept us up to date with electricity and water issues in the area; there is a water tank on the property too. The oven was very dirty.

Janet P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet P

Ons het gemaklik gebly met als wat nodig was.

Ons het regtig lekker gebly en die uitsig is baie mooi. Die bedverwarmers het lekker gewerk vir daardie koue aande.

Willem Hendrik (wimpie) D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Hendrik (wimpie) D

Pragtige plekkie met al die nodige geriewe.

Ek sal weer daar tuisgaan.

Marlize D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Nog 'n lekker Clarens-wegbreek.

Perfekte huisie vir ons eerste Clarens-wegbreek saam met ons baba (en ouma en oupa). Die uitsig was asemrowend en ek sal terugkeer vir die uitsig alleenlik. Bietjie verder van die middedorp as wat ons verkies, maar dis my eie skuld oor ek nie gekyk het vir dit nie.

Lebohang M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

Enjoyed the stay.

We had a lovely stay at Cloud Shadow Cottages. The owner was very friendly with us and made sure the place is neat and tidy before our arrival. The place provided value for money.

Jean B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean B

Well equipped. Lovely furnishings and very comfortable!

We would definitely return.

Michelle T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Pragtige uitsigte van die berge.

Die woonstel is gemaklik en het alles wat 'n mens benodig.

Mieke V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke V

Baie lekker en privaat.

Baie dankie vir 'n lekker kuier! Oorgenoeg verwarmers en komberse, en 'n kaggel om ons warm te hou.

Theuns H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns H

Lieflik en knus.

Ons verblyf was gemaklik en warm. 'n Koppie koffie op die "patio" om die wonderlike uitsig te waardeur, was onskatbaar.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elriena E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriena E

Baie lekker gebly en gerus.

Verblyf was goed en ons kon ons drie hondekinders saamneem. Groot area vir honde.

Susan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie geniet. Aanbevelig as jy net weg wil kom van die stad se besig lewe.

Sal aanveel vir enige persoon. Was daar in 2021 en nou weer. Altyd rustig. Baie netjies en al die geriewe wat jy benodig is daar. Die natuur so mooi veral met sonsopkoms. Regtig baie geniet.

Sumari O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari O

Perfek vir 'n naweekkuier.

Lekker huisie met 'n mooi uitsig. Die huisie is groot genoeg vir wat mens nodig het, en alles is tot beskikking. Van ordentlikke panne, tot plastiese borde en glase vir die kinders. Warm komberse was definitief 'n bonus in die koue. Sal Cloud Shadow Cottages definitief aanbeveel.

Michelle N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Rustige naweekwegbreek.

Die eenheid het alles wat mens nodig het met 'n mooi uitsig. Tweede keer wat ons daar bly en sal beslis enige tyd weer teruggaan.

Aneé M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneé M

Netjiese plekkie, vriendelike diens.

Baie lekker plekkie. Ons het as gesin die plekkie baie geniet. Met twee klein kinders en 'n hondjie was die plek meer as voldoende. Ons sal definitief weer van julle dienste gebruik maak. Baie vriendelike diens en baie netjies.

Hannelie O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie O

Asemrowende uitsig, netjies en skoon.

Puik diens, skoon en netjies en mooi uitsig beveel aan vir enige iemand.

Mothoana M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mothoana M

Wonderful stay, kids enjoyed the view. Would definitely recommend.

The place is beautiful and neat, though I would have loved an en-suite bathroom.

Nico B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Waarde vir geld, veilig en netjies.

Rustige plek, privaat en mooi uitsig.

Ann S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Very nice.

It was peaceful and the scenery was beautiful.

Michelle T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T

Netjies en gemaklik.

Die eenheid is goed geleë, naby genoeg aan die dorpsentrum om te kan stap en ver genoeg van enige lawaai af. Die uitsig oor die Maluti-berge is pragtig terwyl die tuin netjies onderhou word en ruim is. Daar is goeie onderdakparkering vir twee voertuie. Binne is die eenheid pynlik netjies en skoon en baie goed onderhou. Die sit/eetkamer is ruim met genoeg gemaklike sitplek met pragtige uitsigte oor die berge. Daar is ook n kaggel vir koue aande en oorgenoeg leesstof. Die kombuis is goed toegerus en alles is skoon en netjies. Die badkamer is prakties en die stort het goeie drukking en genoegsame warm water. Daar is ook 'n aparte tweede toilet. Beide slaapkamers is baie gemaklik. Die beddens is van goeie gehalte en baie gemaklik. Die linne is skoon en knus. Hierdie is werklik 'n eenheid wat ons sal aanbeveel en weer sal gebruik.

Claudie F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie F

Lovely accommodation and very comfortable.

Thank you for the lovely, comfortable accommodation. The views are breathtaking. Two unexpected observations. 1. The rooms smelled heavily of cigarette smoke. 2. No lock was provided for the outside gate and there are also no burglar bars on the windows or additional security for the glass sliding door. Otherwise, we had a very lovely stay, thank you.

Hans I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans I

Eenheid B se ingang is nie gemerk met 'n B nie, tensy ek heeltemal verkeerd gekyk het.

Geen, niks verder nie.

Lynette N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Ons het die kuier baie geniet.

Ek sal Cloud Shadow aanbeveel vir enige gesin. Die plek is goed toegerus en het aan al ons behoeftes voorsien.

Margery S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margery S

Eienaar kan asb. kyk na 'n duvet op die bed en nie 'n kombers nie.

Die stoep met die goeie uitsig is 'n wenner.

Illse V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illse V

Home away from home.

We love to book at Cloud Shadow because there is no better view of the mountains than from these units. They are always clean, comfy and it's like being at home away from home.

Cornie T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie T

Gerieflik naby alles.

Ideaal vir oorslaap. Ons het basies net oorgeslaap. Het vol program vir dag gehad. Voldoende komberse en verhitting vir koue aande. Netjies en skoon.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Avril N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril N

Great place for family get together. Easy check-in & check-out

See stars.

Winnie-isabel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie-isabel L

Lieflike verblyf naby die dorp.

Ek en my man het ons motor onder die afdak ingetrek en eers weer uitgetrek toe ons gepak het. Ons het orals heen gestap - alle winkels en staproetes lekker naby en gerieflik. Ons het ook ons twee skoothondjies saam met ons gehad en hul het dié stapnaweek baie geniet. Lizette en tannie Anna is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles was skoon en netjies en ons sal beslis weer hier kom bly.

Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie rustig, privaat en veilig.

Het die tyd regtig geniet weg van die stad se lawaai en wou glad nie terugkeer na my bestemming in Gauteng nie. Sal enige tyd weer kom en dit aan my familie en vriende voorstel as hulle besluit op 'n wegbreeknaweek.

Winnie-isabel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie-isabel L

Fantastiese naweekwegbreek.

Ons was drie vriendinne wat vir twee aande Clarens wou beleef. Hierdie huis (A) het die mooiste uitsig op die berge. Ons het heerlik gebraai die eerste aand en op die stoep gekuier. Die ligging is fantasties en ons het orals gestap. Die motor is eers weer gebruik toe ons gepak het om huis toe te gaan. Ons sal beslis weer hier kom oornag. Dankie aan Lizette vir jou omgee en hulp.

Paulo R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo R

Cozy, warm with amazing views.

Wonderful location a very cozy and warm home. The kids loved the space outside to play. Amazing view to wake up to. Well located, close enough to the town centre, yet at the same time, away from all the hussel and bussel to get a well needed rest.

Ina G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Heerlik gebly.

Ek kan Cloud Shadow beslis aanbeveel. Netjies en skoon en goed ingerig. Die ligging is uitstekend. Ek sou wel aanbeveel dat die beperkte DStv gekanselleer word en dat daar eerder in WiFi belê word.

Koos G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

Baie netjies, gerieflik en alles wat nodig is vir 'n lekker kuier!

Bring net jou kos en klere en geniet Clarens en omgewing.

Abraham V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V

Baie goeie ervaring, veral met die goeie uitsig!

Die huisie is relatief klein, maar dit pla nie so baie nie, alles is daar wat 'n mens nodig het, en die hoof pluspunt is die uitsig op die voorstoep. Dit is die laaste huisie wat oor die bome in die vallei kan sien en so het 'n mens 'n ongelooflike uitsig. Die huisie was baie skoon, en die bed waarop ons geslaap het lekker styf. Daar is wel nie WiFi nie, maar ek reken mens bly nie daar om op 'n skerm te staar nie. Dit is die ideale plekkie as jy saam 'n paar vriende daar wil bly, meeste van die dag uit is op avontuur en in die aand daar kom braai.

Mariette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Baie lekker sentrale verblyf.

Goed toegerus. Pragtige uitsig wat mens laat dink jy is op 'n plaas.

Lynn E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn E

Great!

Good views from our veranda. Nice shops, but a bit expensive.

Salome K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K

Kompakte netjiese huis met pragtige uitsig oor die berge.

Ons was 'n groep van 2 getroude pare en 2 ander volwassenes wat die 'kinderkamer' gedeel het. Die kombuis is baie goed toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg en daar is 'n lekker braaiplek op die stoep buite. Die huis was baie skoon en gerieflik met genoeg warm komberse en elektriese komberse. Geen TV of internet, maar daar is 'n monitor en 'n wye keuse van DVDs om te kyk. Ons kon maklik stap na die sentrale winkels en restaurante. Voertuie parkeer buite, maar die gebied was baie veilig en die dorp is regtig skoon.

Hendrik B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Baie lekker.

Rustig en ontspannend.

Lambertus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambertus V

Plek was netjies en skoon.

Baie lekker gebly en sal plek aanbeveel.

Riaan M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Absoluut fantasties.

Waarde vir geld vir 'n perfekte naweekwegbreek.

Deon P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Fantastiese tydjie.

Die behuising was baie netjies en skoon. Naby die sentrale dorp (Loop afstand). Alle geriewe wat n mens nodig het was daar. Daar is 'n baie mooi uitsig op die berge. Ons sal definitief weer daar wil tuis gaan.

Thinus N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Lekker huislike atmosfeer, mooi uitsig.

Skoon en baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Sal dit definitief aanbeveel.

Elsie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Baie lekker gekuier.

Was heerlik snoesig in die eendeweer! Heerlike kuier in 'n pragtige area in 'n heerlike huisie.

Leon D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Dit is 'n ongelooflike plekkie.

Dit was nou deur en deur die moeite werd. Anna dit is nou regtig een van die beter plekke wat ek en my vrou nou al in gebly het. Die oomblik toe ons die deur oopmaak toe voel ons tuis 'n mens kon sommer sien dit is 'n wonderlike persoon se plek. Dit was netjies alles was net in plek, ek het die plek alreeds aanbeveel vir mense van Port Elizabeth en my dogter hulle gaan ook binnekort daarna toe. Die uitsig is asemrowend as jy by die sitkamer of hoofslaapkamer se vensters uitkyk en die sonsondergang te sien is net puik. Dit was nou regtig deur en deur die moeite werd, sal volgende keer net vroeër opdaag sodat ek die huis eienaar (Anna ek moet eintlik se Tannie Anna) kan ontmoet. Dan natuurlik die botteltjie appelkooskonfyt dit is ook uit die boonste rakke. Al wat ek kan se Tannie Anna, u het 'n pragtige plekkie daar.

Nico B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Baie rustige plek nie ver van middedorp af nie. Baie netjies.

Dit is 'n lekker plekkie vir 'n gesin van 4 of as jy en jou vrou bietjie wil wegbreek en net 'n rustige tydjie saam wil he. Dit is stapafstand vanaf die winkels.

Soenet V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soenet V

Baie, baie lekker.

Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het.

Laetitia J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia J

Ons het baie lekker hier gebly.

Dis goeie waarde vir geld en ons twee honde was ook welkom. Mooi uitsig op stoep.

Carina D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Ons was lekker bederf.

Ons het lekker gebly. Die plekkie was goed toegerus. Ten spyte van die lae temperatuur buite, het ons nooit koud gekry nie. Was bederf met heerlike konfyt.

Hettie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P

Baie gerieflik en skoon, sal weer daar gaan kuier.

Vir seker baie goeie waarde en die uitsig is asemrowend.

Olga V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Baie lekker.

Goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig.

Marita V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Dit was baie lekker, gerieflik, netjies en alles wat jy nodig het was daar.

Baie netjies en alles wat nodig is was daar. Die ligging is baie goed. Sonsopkoms baie mooi. Al wat ons daar sou wou gehad het, is 'n kaggel. Baie dankie ons het baie lekker gebly.

Andre E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Gerieflik en netjies.

Cloud Shadow Cottage A het alles wat mens benodig vir 'n naweekwegbreek. Die huisie is netjies en gerieflik en hanteer 'n gesin van 5 (3 tieners) met gemak. Die uitsig is wonderlik en daarby saam kry jy nog 'n botteltjie tuisgemaakte konfyt ook as verwelkomingsgeskenk.

Anes H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anes H

Goeie ligging en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Stapafstand van winkels en galerye. Baie skoon en netjies.

Sarina D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

Baie lekker.

Dit is 'n baie netjiese plekkie. Sal beslis weer daar tuisgaan as ons weer in die omgewing is. Baie snoesige plekkie.

Marizel K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel K

Lekker verblyf.

Ons het dit baie geniet. Was ontvang met vriendelikheid. Sal dit defintief aanbeveel vir die toekoms. Billike prys.

Hennie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Verblyf met mooiste uitsig op berge.

Netjiese verblyf met alles wat benodig word om verblyf aangenaam te maak. Die stoep met sy ongelooflike uitsig is 'n wenner.

Johannes R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Baie lekker ruim en huislike atmosfeer. Lekker gebly. Sal beslis weer daar bespreek.

'n Baie lekker ruim plekkie in 'n landelike omgewing. Voel dadelik tuis Ons kleindogter het die plekkie "die ouma huisie genoem" en baie lekker saam met ons gekuier. Voorwaar aanbeveelbaar.

Piet S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Verblyf was baie lekker in 'n skoon en netjiese huisie.

Die huisie was baie skoon en netjies met genoeg spasie vir 4 volwassenes. Die ligging is ook baie goed en maklik om na die sakekern te loop. Baie mooi uitsig op die berge. Die kagel was ook 'n groot plus. Baie dankie ons kan dit definitief aanbeveel en sal ook teruggaan soontoe.

Theo V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V

Lekker aangename ervaring.

Het regtig baie lekker gebly en kuier. Sou nog lekkerder gewees het as die warmwater druk verbeter.

Ryno S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S

Asemrowende uitsig op jou voorstoep.

Baie lekker gebly en die uitsig is asemrowend.

Marizane M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Pragtige uitsig, en loopafstand vanaf huis na middestad.

Cloud Shadow Cottage is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die berge. So naby aan al die winkeltjies en kuierplekkies. Was 'n heerlike tyd. Baie dankie!

Michael D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Perfekte wegbreek.

Dit was 'n baie lekker plek vir 'n rustige wegbreek en tog lekker geleë vir die omgewing besigtig en ervaar.

Christi D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi D

Pragtige uitsig & baie netjies. Ons het vreeslik lekker gebly.

Ons akkommodasie was baie skoon en netjies. Daar's alles wat jy nodig het vir 'n selfsorgeenheid. Lekker kaggel vir die koue aande. Die uitsig is asemrowend mooi. Ons sal beslis weer hier bly.

Audrey B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B

A home away from home.

Cloud Shadow Cottage is a very clean and cosy house. Close enough to Clarens town and all the nature reserve walks. This is most certainly one of the most affordable places to stay in Clarens.

Dewaldt L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt L

Netjies en goeie waarde vir geld.

Die huise is skoon en netjies, en goed toegerig vir selfsorg. Daar is genoeg veilige parkering op die perseel. Ook n baie mooi uitsig oor die Malutis. Baie dankie vir die gasvryheid en heerlike konfyt.

Kobus C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Rustige, sorgvrye verblyf met 'n goeie uitsig binne loopafstand van die dorp.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Dit wat ons nodig gehad het was beskikbaar en in goeie werking. Die derde slaapkamer is baie klein, maar goed vir 'n enkel persoon of twee kinders. Ons het die paar dae terdeë geniet.

Madelaine D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine D

Skoon en netjies, lieflike uitsig.

Ons was 7 volwassenes en 1 kleuter wat altwee huisies bespreek het. Die eienares was vriendelik - ek het 'n oproep van haar ontvang. Sy het vir ons heerlike konfyt op die stoep reggesit. Die uitsig is baie mooi. Huisies is goed toegerus en lekker skoon. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie!

Roshni M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshni M

Great place to stay.

Lovely landlady, good location, great value for money.

Karin M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Baie skoon en netjies. Gerieflik.

Baie gerieflik en skoon. Sentraal geleë. Pragtige uitsig en dierevriendelik. Tannie Anna het ons bederf met 'n houertjie appelkooskonfyt. Ons het heerlik gebly.

Anli G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anli G

Die mooiste uitsig!

Heerlike plekkie vir vinnige, eenvoudige wegbreeknaweek.

Henro V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro V

Baie oulik, 100% reg vir naweek weg.

Badkamer bietjie knap, maar goed. Buite toilet is 'n goeie idee. Skoon en baie goeie waarde vir geld. Cloud Shadow Cottages sien my weer!

Jc H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H

'n Heerlike snoesige paar dae, perfek ingerig vir die koue!

Ons het heerlik gebly in Coud Shadow Cottages. Tannie Anna en haar dogter het ons vreeslik welkom laat voel met ‘n tuisgemaakte konfytjie hulle vir ons gebring het met ons aankoms. Dit was baie koud die paar dae wat ons in Clarens was, en hierdie huisie is perfek ingerig vir die koue. Die kaggel, elektriese komberse, matte en ekstra warm komberse orals het die trippie heerlik snoesig gemaak! Die uitsig van die stoep af en vanuit die hoofslaapkamer is pragtig, ons het dit vreeslik geniet. En die feit dat ons woefs welkom was, het dit vir ons baie gerieflik gemaak. Baie dankie vir ‘n heerlike huisie!

Bernadette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette V

All-in-one.

Netjiese cottages. Alles wat mens benodig is beskikbaar. Pragtige uitsig.

Dina P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dina P

Rustig.

Baie lekker en snoesige akkommodasie.

Dorette G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dorette G

Clean, neat and well maintained.

Better heating could be supplied as Clarens is known to be cold in winter and is one of the main attractions are the mountains and possibility of snow.

Susan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V

Pragtige uitsig met baie private verblyf wat effens ver van die dorp is, maar steeds loopafstand, baie goed toegerus - het heerlik gebly!

Lekker gebly, baie stil en privaat. Genoeg warm water en lekker ruim blyplek, kamers en al die vertrekke is ruim. Volledig toegerus, geen tekorte gehad aan iets nie. Die beddens en linne is puik - geniet die suiwer wit linne en warm komberse vir die tyd van die jaar!

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 136, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA534419877e9f00ea61fe2ebfd7520365be09f7794799cf704debc7dc5bb844024412d9ecccea7b23f2769957f393124c385e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 136 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520446366848 28.418550528094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang