Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud Shadow Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Laurika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very relaxing stay, really beautiful view and felt secure and safe. Amazing view, exceptionally clean and neat. Total winner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig en ruim. Baie lekker, was mooi geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker gerus alles was perfek! Dit was heerlik. Pragtige dorpie en die akkommodasie was heerlik gerieflik, ruim en skoon. Pragtige uitsig oor die berge. Skoon vars handdoeke en beddegoed. Gemaklike matras en kussings. Geen beurtkrag in Clarens! Ons het vrugte van die boom af geëet: perskes, appels, pruime, kwepers. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesme K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Ruim, skoon en waarde vir geld. Die verblyf was ruim, skoon en gerieflik! Sal dalk net beter borde opsit, ons het nogal gesukkel om die plek te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gerieflike en skoon kothuis met pragtige uitsig. Skoon en netjies. Alles was mens nodig het vir 'n wegbreek. Pragtige uitsig van die berge vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rainer K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Enjoyable. Good and above expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Ons kon lekker kuier en die uitsig was pragtig. Die verblyf was aangenaam, maar 'n paar dinge het gepla. Die dak het gelekk toe dit gereën het. Ook het ons vleis saamgebring om vir die 2 aande te braai. Dit het beide aande gereën en ons moes binne vleis gaarmaak. Daar was net 2 klein panne beskikbaar en 'n klein 2-plaatstoof. As daar 6 mense in die eenheid kan bly, sal dit nie genoeg wees nie. Die braai-area se skoorsteen is oop bo, so die reën kom binne en maak die vuur dood. Ons het 'n sambreel gehad om in die reën te braai, maar die vuur is net deur die reën uitgegaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yvonne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome and enjoyable. We were so relaxed. It was an awesome family home as we could take our dog with us, who enjoyed walking in the large garden. Everything was there for our use and the place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Huis weg van die huis. Gerieflik. Daar is alles wat jy benodig op vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Lieflike huislike huisies. Dit is altyd lekker om by Cloud Shadow Cottages te bly. Dit is skoon, die beddens is gemaklik en het elektriese komberse op, die stort is warm en het lekker waterdruk, en die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het al 'n hele paar keer hier gebly en dit is altyd ons eerste keuse as ons Clarens toe gaan. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam, en die tuin is altyd mooi onderhou. Die stoepe het albei 'n pragtige uitsig oor die berge, en die huisies is naby genoeg aan die middedorp om te kan stap as 'n mens verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 136, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA534419877e9f00ea61fe2ebfd7520365be09f7794799cf704debc7dc5bb844024412d9ecccea7b23f2769957f393124c385e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 136 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520446366848 28.418550528094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang