Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloud Shadow Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 136, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cloud Shadow Cottages bied verblyf in die dorpie Clarens. Die gastehuis is 'n entjie se stap van die middedorp af.

Die verblyf beskik oor 2 losstaande selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers wat gemeubileer is met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Die tweede eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens.

Die kombuise in elke eenheid is goed toegerus om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien. Elke eenheid beskik oor sy eie braai-area, TV en DStv. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Kothuis B het 'n TV met beperkte kanale - gaste kan hul eie dekodeerder saambring. Kothuis A het 'n TV met geen kanale nie, maar daar is 'n DVD-speler.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Clare's Gholflandgoed, Golden Gate Nasionale Park, 4x4-roetes, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, voetslaan, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Laurika H
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing stay, really beautiful view and felt secure and safe. Amazing view, exceptionally clean and neat. Total winner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Adri C
Gesin met tieners
5.0
Rustig en ruim. Baie lekker, was mooi geleë.
Mrt 2024
Marietha M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus alles was perfek! Dit was heerlik. Pragtige dorpie en die akkommodasie was heerlik gerieflik, ruim en skoon. Pragtige uitsig oor die...
Sien meer
Jan 2024
Yvonne D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and enjoyable. We were so relaxed. It was an awesome family home as we could take our dog with us, who enjoyed walking in the l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Norman S
5.0
Huis weg van die huis. Gerieflik. Daar is alles wat jy benodig op vakansie.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Malherbestraat 136, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Cloud Shadow Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 136, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA534419877e9f00ea61fe2ebfd7520365be09f7794799cf704debc7dc5bb844024412d9ecccea7b23f2769957f393124c385e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 136 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520446366848 28.418550528094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang