Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloudrift Getaways

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stocchi-laan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cloudrift Getaways is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die oewer van die Vaalrivier in Vaalview, Vanderbijlpark. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle die stilte van die omliggende natuur kan geniet.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kinderslaapbank vir 2. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskassie, 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek, uitsigte oor die rivier en braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eenheid is ongeveer 14,6 km buite Vanderbijlpark waar gaste geriewe soos winkels en restaurante sal vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Stocchi-laan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stocchi-laan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb097a1c22bbc145e4253fa53de67f935d6b04956a6faad0e85968806b05bed1990f1a0581c30819c9f42117b3c31421fa92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 236 Stocchi Avenue Vaalview 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.76611052961 27.738016278612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang