Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clouds End Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Clouds End Bush Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Santanna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santanna K

Amazing.

Sal weer kom vir 'n langer tyd.

Steve W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve W

Sal graag weer daar gaan bly.

Baie privaat eenheid met 'n lekker braaiplek.

Heidi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Peaceful, tranquil.

Would be advised to let people know prior to the access to the accommodation. A low-range car wouldn't get there. It was really tranquil. Great hot water in the shower, comfortable bed.

Nicolette L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette L

Aangenaam en baie vriendelike mense.

Dit was baie aangenaam en gasvryheid. Ek sal net aanbeveel dat toekomstige gaste iets saamvat vir muskiete. Dit is maar bosveld.

Boet P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boet P

Die tentverblyf was aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Fanie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Rustig en ontpannend.

Baie rustige atmosfeer en mense baie vriendlik.

Waldo K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo K

Ons het baie lekker gebly.

Die tentverblyf was aangenaam.

Leon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Peaceful, clean, well-appointed.

Enjoyed our stay over the Easter weekend. The Nature Reserve (Lancaster Hill) is "next door", so conveniently located to commence hiking there. The kitchen has everything and more needed to prepare meals. Very peaceful atmosphere, and many birds due to the vegetation. Ideal place for nature lovers.

Marche C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche C

Die lewe is mooi.

Dis absoluut die perfekte plek vir 'n wegbreek uit 'n dorp. Dis mooi veilig, en dit maak mens sommer gesond. Ek sal definitief weer daar gaan bly, dis perfek in alle opsigte. Families kan regte tyd saam spandeer.

Thys B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Lekker naby aan die natuur. Tussen die bokkies.

In die natuur.

Hannie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie K

Dit was heel rustig.

Die kuierbokke was iets wat jy nie verwag het nie. Dit is ideaal as jy net wil rustig wees in die natuur.

Wilma P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Baie mooi plek, skoon en netjies.

Aangenaam verras oor die pragtige natuur en verblyf was netjies en skoon. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer gaan.

Peter L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Nice garden lights and impala's. Friendly host. Everything you need for cooking is available.

Last part with simple car (low clearance) is a problem, but Andre brought all our stuff from our car to the tent. Car can be parked on a save place.

Albie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie P

Baie lekker geslaap.

Dit was skoon en netjies. Mooi natuur, rustig.

Anneline G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G

Rustig en mooi daar. Eienaar ook kom inloer, enige tyd sal ek dit aanbeveel. En die mooi van die wildsbokkies op die terrein.

Alles is daar vir jou gebruik. Ons het ongelukkig net die reën weer gekry maar dit kon niemand voorspel nie. Maar andersins het ons dit geniet.

Anthonie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Baie lekker gebly pragtige plek.

Regtig iets anders uitsonderlik. Baie rustig omgewing met braai areas en alle geriewe. Wild loop orals vry rond en verskaf 'n atmosfeer wat mens nie sommer enige plek kan geniet nie. Die gasheer was baie behulpsaam en het ons alles gewys om ons kuier te geniet.

Fred V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred V

More suited to a family group occupying the entire premises.

Access road needs extensive upgrading.

Robert Z - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert Z

Baie skoon, rustig en privaat in die natuur.

Ons verblyf was aangenaam, die tente was netjies, skoon en goed toegerus.

Kuaan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kuaan V

Rustig en still.

Baie netjies, beslis die moeite werd.

Keith A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A

Very tranquil.

Loved the peace and quiet, especially in the evening.

John V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Baie lekker plek.

Baie lekker plek, netjies, rustig, alles wat nodig is daar. Goed geleë naby Vryheid. Voëls en bokkies pragtig. Baie veilig ook.

Piet M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Lekker.

Baie spasie en ruimte en volledige toerusting, net stortdeure gee moeilikheid.

Frik B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Boskamp.

Baie mooi en goed toegeruste boskamp. Baie mooi ligging en rustig. Alles wat jy nodig het, is daar.

Philip B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Stil en rustig.

Mooi plek, gerieflike verblyf, stil en rustig.

Kobus S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Lekker wegbreek geleentheid.

Dit is 'n baie rustige wegbreekplekkie van al die gejaag en geraas. Om te sit en luister na al die verskillende vrolike gefluit van die voëls in die bosse en water wat afloop in die stroompie. Daar is ook wandelpaadjies om te stap as jy wil klim.

Eduard S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard S

Is baie netjies en bitter mooi.

Mense is baie behulpsaam. Sal weer daar gaan slaap.

Samuels Trucking S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuels Trucking S

Paradys.

Wat 'n wonderlike stil rustig veilig plek met alles wat jy nodig het. Pragtig. 'n Paradys voel ek 'n stukkie van my hart agter gelos het.

Elsa N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N

Goed versorgde tente.

Vredevolle, rustige verblyf indien 'n mens sielerus wil hê! Ons sal graag weer daar wil tuisgaan. Binne- en buitekant van die tente is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het om af te skakel. Dit is teen Vryheid geleë, met geen geluid van die dorpsgebied nie. Deel van die Berg-natuurreservaat. As voëlkyker sal ek dit aanbeveel vir ander voëlkykers!

Frik K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik K

In die natuur, langs 'n fontein en baie mooi bome.

Baie lekker verblyf, veral vir die natuurliefhebber!

John V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Lekker veilige, gemaklike, goedkoop verblyf.

Ons verblyf vir 2 aande in September was ongelooflik lekker alhoewel dit saggies gereën het en 'n bietjie koud was. Die kamer was so goed toegerus dat ons geen ongemak ervaar het nie. Stort- en toiletgeriewe is lekker ruim. Ek en Lisa sal definitief weer hier by Andre kom kuier! 'n Lekker "naby aan die natuur"-uitstappie.

Gerrie J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

'n Lieflike 5-ster bostent-ervaring!

'n Wonderlike en vriendelike mense. Ons het baie lekke gebly. My seun (6 jaar oud) het 'n lekker tyd gehad in die natuur.

Christine K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K

Stunning!

Sien die sterre hieronder.

Deon D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Dit is baie lekker om in die natuur te kamp sonder om kamptoerusting saam te neem.

Dit was 'n wonderlike omgewing om in te bly. Dit was 'n baie rustige omgewing so in die reservaat. Dit het bietjie geraas van die dorp se kant as die wind vanuit daardie rigting waai. Verder was dit baie gerieflikke akkommodasie en alles is daar wat jy nodig kan kry!

Christa S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa S

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Shaun K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun K

Als wat ek nodig gehad het én vriendelike diens!

Dankie aan Andre wat gehelp het dat ek vroeër kon intrek, en ook vir die gemaklike, stylvolle eenvoud van die tent en geriewe.

Lucas R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas R

Ons het ongelukkig net een aand oorgebly weens omstandighede ... Dit is regtig 'n baie oulike plekkie.

Die bure was bietjie erg.

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clouds End, Vryheid Hill, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNTc2ZGU5LTI2Y2MtNGY3MS05ZGEzLTI0NGEwZDVmMGQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Clouds End Vryheid Hill 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.753573082463 30.797016620636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang