Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clouds End Bush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Henson F
1 nag
5.0
Okt 2024

Wat 'n rustige plek, maklik om te kry en kan nie wag vir volgende besoek nie. Sonder om te wonder of te twyfel, enige tyd vir almal wat ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santanna K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Amazing. Sal weer kom vir 'n langer tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Sal graag weer daar gaan bly. Baie privaat eenheid met 'n lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Peaceful, tranquil. Would be advised to let people know prior to the access to the accommodation. A low-range car wouldn't get there. It was really tranquil. Great hot water in the shower, comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Aangenaam en baie vriendelike mense. Dit was baie aangenaam en gasvryheid. Ek sal net aanbeveel dat toekomstige gaste iets saamvat vir muskiete. Dit is maar bosveld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Boet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Die tentverblyf was aangenaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Rustig en ontpannend. Baie rustige atmosfeer en mense baie vriendlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Waldo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Ons het baie lekker gebly. Die tentverblyf was aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2023

Peaceful, clean, well-appointed. Enjoyed our stay over the Easter weekend. The Nature Reserve (Lancaster Hill) is "next door", so conveniently located to commence hiking there. The kitchen has everything and more needed to prepare meals. Very peaceful atmosphere, and many birds due to the vegetation. Ideal place for nature lovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Marche C
1 nag
5.0
Mei 2022

Die lewe is mooi. Dis absoluut die perfekte plek vir 'n wegbreek uit 'n dorp. Dis mooi veilig, en dit maak mens sommer gesond. Ek sal definitief weer daar gaan bly, dis perfek in alle opsigte. Families kan regte tyd saam spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clouds End, Vryheid Hill, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNTc2ZGU5LTI2Y2MtNGY3MS05ZGEzLTI0NGEwZDVmMGQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Clouds End Vryheid Hill 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.753573082463 30.797016620636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang