Clouds End Bush Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Santanna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Steve V - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal graag weer daar gaan bly.
Heidi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquil.
Nicolette L - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam en baie vriendelike mense.
Boet P - Apr 2024
Algehele gradering
Die tentverblyf was aangenaam.
Fanie S - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en ontpannend.
Waldo K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Leon D - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, clean, well-appointed.
Marche C - Mei 2022
Algehele gradering
Die lewe is mooi.
Thys B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker naby aan die natuur. Tussen die bokkies.
Hannie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heel rustig.
Wilma P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek, skoon en netjies.
Peter L - Jan 2022
Algehele gradering
Nice garden lights and impala's. Friendly host. Everything you need for cooking is available.
Albie P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Anneline G - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en mooi daar. Eienaar ook kom inloer, enige tyd sal ek dit aanbeveel. En die mooi van die wildsbokkies op die terrein.
Anthonie D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly pragtige plek.
Fred V - Nov 2021
Algehele gradering
More suited to a family group occupying the entire premises.
Robert Z - Feb 2020
Algehele gradering
Baie skoon, rustig en privaat in die natuur.
Kuaan V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en still.
Keith A - Okt 2018
Algehele gradering
Very tranquil.
John V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Piet M - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker.
Frik B - Nov 2018
Algehele gradering
Boskamp.
Philip B - Apr 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Kobus S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek geleentheid.
Eduard S - Nov 2016
Algehele gradering
Is baie netjies en bitter mooi.
Samuels Trucking S - Feb 2016
Algehele gradering
Paradys.
Elsa N - Okt 2015
Algehele gradering
Goed versorgde tente.
Frik K - Feb 2015
Algehele gradering
In die natuur, langs 'n fontein en baie mooi bome.
John V - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker veilige, gemaklike, goedkoop verblyf.
Gerrie J - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Lieflike 5-ster bostent-ervaring!
Christine K - Jan 2014
Algehele gradering
Stunning!
Deon D - Mei 2014
Algehele gradering
Dit is baie lekker om in die natuur te kamp sonder om kamptoerusting saam te neem.
Christa S - Jun 2014
Algehele gradering
Goed!
Shaun K - Apr 2014
Algehele gradering
Als wat ek nodig gehad het én vriendelike diens!
Lucas R - Des 2013
Algehele gradering
Ons het ongelukkig net een aand oorgebly weens omstandighede ... Dit is regtig 'n baie oulike plekkie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clouds End, Vryheid Hill, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang