Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clouds Wine & Guest Estate

Hotel
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helshoogte-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clouds Wine & Guest Estate is in Stellenbosch geleë en bied eenhede met 'n pragtige uitsig op die Stellenbosch-berge. Die verblyf is naby restaurante, wynplase en winkels.

Daar is 7 eenhede wat die Standaardkamer, Luukse Kamer, Deluxe-kamer, Superieur-kamer, Deluxe-villa, Cloud 9 en die Junior-suite insluit. Al die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Party eenhede het 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus.

Ander geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in. Gaste kan die braaigeriewe, swembad en die sitarea buite geniet.

Gaste kan tennis speel, perdry, visvang, fietsry, bergfietsry en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Helshoogte-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helshoogte-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17aea6b0aaaf6a92ca61aceb0d2f39a9da53ea24a91b56cef73499ac3d52c6df9b759b7facfc30c44a7eb1d552e6c35e2375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 295 per nag (plek vir 2) Helshoogte Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.922102816582 18.923757076263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang