Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clovelly Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 149, Walmer, Gqeberha, 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clovelly Cottage is 'n selfsorg-tuinkothuis in die lowerryke Walmer, Gqeberha, en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskas, mikrogolf, oond, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, TV, gemaklike rusbank en 'n etenstafel vir 2 in. Die kothuis is selfsorg, maar die eienaars voorsien tee, koffie, suiker, en melk vir gaste met aankoms.

Hierdie tuinkothuis het 2 deure wat lei na 'n roostuin, en 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar. Let asb. dat die verblyf 'n groot gedeelde swembad het wat nie omhein is nie, dus moet ouers toesig oor hul kinders hou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charl B
Gesin met tieners
5.0
Friendly, helpful, clean, easy to access, central to everything. We had the best stay at Clovelly Cottage and Gail is just the best hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Stephen H
Saam met lewensmaat
5.0
Great. The place was perfect and Gail was a fantastic host. She gave us the best places to go and helped with whatever we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tracy J
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! Lovely home from home. Host was amazing, went above and beyond! Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Cara L
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. What an exceptional temporary home. Gail, the owner, is the sweetest, most loving person. She made us feel at home from th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ryno V
5.0
Wonderlik. Dankie. Baie dankie. Dit was 'n groot verrassing. Sal dit beslis aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fordyce-weg 149, Walmer, Gqeberha, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Clovelly Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
R 580 R 522
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
R 580 R 522
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 149, Walmer, Gqeberha, 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f4f1cc253fcfcd291238afecec8523135c2b0618f989775cf000fd84e1c4ed4bbcd025910a75ac05ea93a7c17c4e15655e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580 nouVanaf R522 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 149 Fordyce Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9788979 25.5917686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang