Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clover Bay 11

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Clover Bay 11
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henco C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco C

Plekkie is ideaal vir ons 6 dag verblyf.

Ons het lekker gebly. Dankie.

Monnique V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monnique V

Baie lekker.

Dis 'n baie lekker woonstel om in te bly en loopafstand vanaf die woonstel. Die strand was nie so skoon soos wat ons verwag het nie - daar was baie boomtakke op die strand. Dit is lekker om so naby aan eetplekkies te kan bly, en die vis en tjips winkeltjie is 'n wenner. Die kinders het die poele baie geniet en ook om die see diertjies daarin te kan leer ken.

Clover Bay 11 se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier. Clover Bay is lekker by alles ja. Sien julle weer gou!

Clover Bay 11
Ernst G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G

Baie netjies en alles wat jy nodig het is binne loopafstand. Uitsig van balkon is spraakwekkend.

Die plekkie was verbasend naby alles wat ons gesin wou doen. Eetplek is reg onder die woonstel. Die strand is slegs 100 meter se stappie. Dit was baie skoon en netjies, ons sal definitief Clover Bay 11 weer besoek en sal hom aanbeveel as jy 'n rustige vakansie wil geniet.

Clover Bay 11 se terugvoer

Thank you for this review.

Clover Bay 11
Marisa P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa P

Dit was heerlik. Ons het veral die uitsig vanaf die balkon en hoofslaapkamer geniet.

Clover Bay 11 is netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n seevakansie.

Jaco S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Dit was bake lekker.

Dit was lekker reg op die stand, sal weer terug keer daarna.

Vanaf R660
R660 R594
per nag (plek vir 4)
Vanaf R660
R660 R594
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Marinerylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2aba4c5819ce94dd16653c15a9febb2a75e528dcb586a73ca52e306f5a42a1aa611dae34019c1b6d118de345fc59b1176e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R594 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1022 Marine Drive St Micheals-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 08:00 -30.818424736616 30.404452147351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang