Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clover Bay 12

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Minette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Heerlik Clover Bay 12 was voorwaar 'n heerlike plekkie om in te bly. Dit was skoon en gerieflik. Die ligging was fantasties. Sal enige tyd weer terug gaan. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Clover Bay 12
Thank you for your feedback, looking forward to having you back at our beautiful coast soon. Regards Deborah and Information Centre

Carel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2022

Als ok, maar nie skoon nie en vra te duur vir een keer se skoon maak, oor 'n R1000. Skoonmaak te duur.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Louis
Clover Bay 12
Thank you for the feedback, the cleaning fee includes before you arrive and after your departure as well as the laundry fee.

Christo P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Lekker uitsig. Op die strand. Genoeg eetplekke om jou in loopafstand. Hulle moet hulle inventory-lys uitsort. Nie op datum nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mindy E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Baie lekker plekkie met perfekte ligging. Baie lekker plekkie naby aan 'n restaurant en die strand, alles wat mens naby jou wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Clover Bay 12
Thank you for your review

Denise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2018

Heerlik. Laaste dag geen water. Wag nog vir my deposito terugbetaling.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elta V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2018

Teleurgesteld! Met aankoms laatmiddag geen toilet papier of handdoeke nie, moes gaan koop!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Louis
Clover Bay 12
Goeiedag Elta, Baie dankie vir die terugvoer. Nie een van ons eenhede het handoeke nie en gaste is ingelig om al hulle noodsaaklike goed soos toiletpapier saam te bring. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het, ons sal in die toekoms seker maak ons gaste is beter ingelig. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Clover Bay 12

Tyrone M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2017

View was excellent. Enjoyed my stay and everything was in close proximity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2015

Die verblyf was baie aangenaam die uitsig was asemrowend met die klank van die see heeltyd in jou ore. Ons het paar klein haakplekkies gehad met ons aankoms, maar dit was vinnig uitsorteer met flinke diens. Ek sal enige tyd weer besprekings doen deur LekkeSlaap en was baie tevrede met jul diens en terugvoering op navrae.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56KKHxMUkh0fFsp4WeKdJ4bN373OKm8WmvMmk6dBvNFAgZvrDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Lot 1050 Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.818424298399 30.404484273511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang