Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clover Bay 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 25 resensies vir Clover Bay 5
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Piet B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Great en awesome.

Baie lekker geleë en baie naby aan die strand, sal weer daar gaan bly.

Clover Bay 5 se terugvoer

We look forward to you visiting again. We will be upgrading the kitchen in February 2018 so the apartment should be even better.

Clover Bay 5
Melanie O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie O

Baie lekker en fantasties.

Uitstekende en heerlike verblyf, voel warm en aangenaam. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer kom.

Welma V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Welma V

Baie gerieflike ligging.

Gerieflik ingerigte en goed geleë bestemming.

Lilani F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani F

Die verblyf was netjies en die uitsig fantasties.

Clover Bay 5 is die perfekte vakansietuiste vir 'n gesin van 4/5. Dit is loopafstand strand toe en die uitsig is fantasties. Dit was ook lekker om te weet dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroër tot ons beskikking was. Ek sou wel net 'n voorstel of twee wil maak en versoek dat die parkeerarea opgeknap word. Dit is moeilik vir 'n groot voertuig om in en uit te beweeg en die stutpilare is basies in die parkeerafbakening. Ons was ook bietjie ongelukkig oor die feit dat daar nie vir ons 'n inventaris voorsien is nie. Ons was ook nie ingelig oor die TV wat nie afgesit moet word nie. Dit sal ook waardeer word indien wie ookal die plek skoonmaak ook seker maak dat al die borde wel skoongewas is en nie net afgespoel word en nog vetterig gelaat word nie.

Vicky-lee B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky-lee B

Het klaar weer nog 'n kwotasie vir verblyf by hulle aangevra.

Sien sterre.

Mmumy L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmumy L

I had a very good weekend away from home. I am sure I will book again next time.

Please help visitors with blankets one in every room because there is no air-conditioner.

Melanie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie L

Baie gerieflik en op strand.

Baie skoon en gerieflike plekkie. Het ons vakansie baie geniet. Naby aan strand en winkels.

Trish B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Trish B

Shocking!

Absolutely shocking, I would not stay there for free. We did not stay, looked at the place then booked in elsewhere.

Ansie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome!

Kon nie glo hoe goed toegerus die klein plekkie was nie, dit was skoon en netjies, ons het regtig lekker gebly, ek het niks sleg om te sê van ons ondervinding nie. 'n Regte ou klein vintage plekkie.

Cindy S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Asemrowende uitsig, sielsrus.

Dit is 'n wonderlike plek om weg te breek van die stads lawaai af, dis rustig, uitsig pragtig. Ons het ons verblyf geniet, die plek was ook presies soos dit adverteer word op die website. Wel 'n voorstel is om 'n lig en klein braaier vir die stoep aan te skaf.

Jaques K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques K

Dit was baie lekker op die see en naby alles.

Was lekker, net jammer van die kroeg onder, want dis laatnag 'n gekuier en daar was harde musiek, maar anders was dit lekker.

John L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Ons het uitgerus.

Baie lekker, naby swemstrand. Aanbeveel vir meeste families.

Linda C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Wonderlik!

Fantasties! Sien die sterre.

Carla S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Asemrowende view en baie lekker strand, oulike verblyf maar kan verbeter word deur 'n opgradering.

Clover Bay 5 was 'n wonderlike plek om vakansie te hou! Die uitsig is fantasies! Die woonstel is gereiflik naby alles. Die lekkerste is om net af te kon stap strand toe. Veilige parkeerplek en verblyf. Woonstel baie skoon en netjies, kan bietjie ge-update word maar kombuis is volledig toegerus en baie gerieflik. Sal 'n kluis of toesluit kas voorstel vir waardevolle items wat mens wil toesluit. Baie lekker gebly, dankie!

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Manikum P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manikum P

Clover Bay is a good place to chill.

The view is stunning, but the place needs an upgrade especially the bath and shower.

Estee D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Estee D

Teleurstellend.

Die woonstelblok waarin die eenheid geleë is, is verwaarloos en die parkeerplek onvoldoende. Meubels waarmee die eenheid toegerus is, is oud en kort opknapping. Die stort is onprakties. Die eenheid en wat dit bied regverdig nie die tarief nie. Die agente aan wie die sleuteldeposito betaal is, sleep onverklaarbaar voete met die terugbetaling. Die enigste positiewe aspekte is die netheid met aankoms en die ligging is sentraal.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mabel P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mabel P

Baie lekker plek. Skoon en netjies - sal weer gaan!

Baie goed, sal weer gaan. Woonstel is baie netjies en goed geleë naby aan die strand.

Andries R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries R

Netjiese plekkie.

Baie maklik om te kry en baie vriendelike diens van LekkeSlaap, maar beddens slaap nie baie gemaklik nie. Baie naby aan alles.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marica C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marica C

Teleurstellend.

Die algemene onderhoud van die eenheid kort aandag. Die toilet se sitplek was stukkend en die wasbak in die badkamer gekraak. Die stort wat direk in die gang uitloop, pleks van in die badkamer bied geen privaatheid vir diegene wat uit die stort kom nie, aangesien daar nie plek binne die stort is om af te droog en aan te trek nie. As nie-rokers was die reuk van sigaretstompies in die kombuis se asblik nie goed nie. Die meerderheid van die ligte in die eenheid het nie gloeilampe in gehad nie - daar was net 'n paar gloeilampe op die kombuis toonbank neergesit wat ons maar self moes insit. Daar was ook nie toiletpapier in die toilet nie. Die foto na buite met die plaveisel en tafeltjies is misleidend. Dit skep die indruk dat die kompleks 'n gesamentlike ontspanningsarea het, terwyl dit eintlik die kroeg wat reg onder die eenheid geleë is, se tafels is waar hul klandisie die heeldag kuier. Ek het al beter vakansie verblyf vir dieselfde prysklas gehad.

Jackie O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie O

Absoluut swak.

Ons het ons bespreking gekanselleer die oomblik toe ons by die deur instap. Onaanvaarbaar.

Jillian B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian B

Baie lekker! Die uitsigte is ongelooflik. Nie modern nie, maar gerieflik.

Sal net aanbeveel dat daar vadoeke in die kombuis geplaas word en toiletpapier in die badkamer.

Ruth B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth B

Very enjoyable

Loved that it was walking distance from the mall. Will definitely stay over again at Clover Bay 5.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88ebc92c6a486e4eb2b3115447f084c6ad9be3424fb6a1a2532591001349afde77a79440c75913407a3900e14727af67fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Lot 1050 Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.818430620507 30.40448041871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang