Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clover Bay 5

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Piet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Great en awesome. Baie lekker geleë en baie naby aan die strand, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Clover Bay 5
We look forward to you visiting again. We will be upgrading the kitchen in February 2018 so the apartment should be even better.

Melanie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Baie lekker en fantasties. Uitstekende en heerlike verblyf, voel warm en aangenaam. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Baie gerieflike ligging. Gerieflik ingerigte en goed geleë bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilani F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Die verblyf was netjies en die uitsig fantasties. Clover Bay 5 is die perfekte vakansietuiste vir 'n gesin van 4/5. Dit is loopafstand strand toe en die uitsig is fantasties. Dit was ook lekker om te weet dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroër tot ons beskikking was. Ek sou wel net 'n voorstel of twee wil maak en versoek dat die parkeerarea opgeknap word. Dit is moeilik vir 'n groot voertuig om in en uit te beweeg en die stutpilare is basies in die parkeerafbakening. Ons was ook bietjie ongelukkig oor die feit dat daar nie vir ons 'n inventaris voorsien is nie. Ons was ook nie ingelig oor die TV wat nie afgesit moet word nie. Dit sal ook waardeer word indien wie ookal die plek skoonmaak ook seker maak dat al die borde wel skoongewas is en nie net afgespoel word en nog vetterig gelaat word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky-lee B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Het klaar weer nog 'n kwotasie vir verblyf by hulle aangevra. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmumy L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2017

I had a very good weekend away from home. I am sure I will book again next time. Please help visitors with blankets one in every room because there is no air-conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2017

Baie gerieflik en op strand. Baie skoon en gerieflike plekkie. Het ons vakansie baie geniet. Naby aan strand en winkels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Trish B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Feb 2017

Shocking! Absolutely shocking, I would not stay there for free. We did not stay, looked at the place then booked in elsewhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ansie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2016

Awesome! Kon nie glo hoe goed toegerus die klein plekkie was nie, dit was skoon en netjies, ons het regtig lekker gebly, ek het niks sleg om te sê van ons ondervinding nie. 'n Regte ou klein vintage plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2016

Asemrowende uitsig, sielsrus. Dit is 'n wonderlike plek om weg te breek van die stads lawaai af, dis rustig, uitsig pragtig. Ons het ons verblyf geniet, die plek was ook presies soos dit adverteer word op die website. Wel 'n voorstel is om 'n lig en klein braaier vir die stoep aan te skaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 979, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88ebc92c6a486e4eb2b3115447f084c6ad9be3424fb6a1a2532591001349afde77a79440c75913407a3900e14727af67fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Lot 1050 Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.818430620507 30.40448041871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang