Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Cabana 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Club Cabana 9 is 'n kontemporêre woonstel op die eerste verdieping in Ramsgate-Suid. Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit spog met 'n groot balkon met 'n uitsig oor die kompleks se swembad en tuin.

Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is staanwaaiers in al die slaapkamers. Die en suite-badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die ooplan-sitarea, -kombuis en -eetarea het oorgenoeg sitplek, 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n slim-TV en WiFi.

Die onderdakbalkon het sitplek vir 6 gaste, asook 'n ketelbraai. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en speletjieskamer met tafeltennis. Aangewese parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 90

Resensies 402

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf98a26b164ebd8a9c1395e2e03996c6ff6b235818106be8774df3349231a0fb72238f30661b09abc59ca02f5b3dd084e40b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) Marine Drive Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.906497 30.333176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang