Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Marina

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Bernadette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absolute tranquility. Great place, excellent service. Friendly people around us. Beautiful kitchen. Safe, clean home. My boys enjoyed. We enjoyed the outdoors, also swimming and relaxing. Great place away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rus en vrede. Ons het werklik baie lekker gebly, die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is lekker stil en rustig. Die stoep buite is so gemaklik dat ons baie tyd daar gespandeer het, en die aircon in die kamers is 'n groot pluspunt, asook die skottelgoedwasser en wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
Club Marina
Hi Belinda, thank you for your positive review. Thank you for treating our place like your own. You are welcome to visit us again in the future. Regards, Frank.

Nonkululeko X
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Amazing. Club Marine is a beautiful, relaxing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
Club Marina
Hi Nonkululeko, Thanks very much for your excellent positive review, much appreciated! Thanks also for treating our place like your own. You are always welcome to visit again. Regards, Frank.

Melody M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Our stay was pleasant and peaceful. We enjoyed the tranquillity at the resort. It is the perfect spot to break away from the hustle and bustle of the city. The views were spectacular and everyone around the resort was friendly. I will definitely recommend anyone to visit the resort, it is a bargain and great value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
Club Marina
Hi Melody, thanks for your kind words and for treating our place like your own. We would love to host you again in future. Regards

Lucille M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Very neat and well kept. The place was peaceful and had all the necessary appliances. Bonus having AC in all the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
Club Marina
Hi Lucille, thanks for your kind words. Thanks for treating our place as your own. I would love to host you in again in future. Regards, Franklin.

Charlene M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ontspannend, rustig en 'n stukkie juweel in die Suidkus. Ons verblyf by Club Marina het alle verwagtinge oortref. Alles was perfek. Die huis is werklik volledig toegerus met alles wat jy benodig. Ons wil net ook vir Franklin die eienaar van die huis baie dankie sê vir al die moeite wat hy gedoen het om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak, veral na die hewige vloede in April 2022. Hy het geen kostes en moeite ontsien om die huis op te knap vir sy gaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
Club Marina
Hi Charlene, ek waardeer jou terugvoering en is bly dat ons kon bydra tot 'n aangename wegbreek. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms as gaste te hê. Groete.

Monique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Tops. Bitter netjies en skoon. Dit was bitter lekker. Netjies en skoon. Baie veilig met vriendelike mense. Die kort stukkie grondpad was net bietjie sleg maar beslis die moeite werd om dit te ry vir die mooi plek en bitter mooi uitsig oor die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
Club Marina
Hi Monique, thank you for your very positive review. It will be a pleasure to host you again. Regards, Frank.

Megan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Absolutely wonderful. What an amazing stay with wonderful hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramona C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

The place was beautiful and peaceful and the people around was very friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Heerlik, rustig en veilig! Pragtige omgewing, net jammer ons kon weens Covid nie swem nie! Die aircons en ander geriewe in die huis maak dit 'n fantastiese plek om in te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crayfish-laan 1302, Club Marina, Ifafa-strand, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89eb00c44cf934d6142d8e689a971dfb9c67ee0ec0aca2108eb7a5addc3058d46b84873ae01e4f6d6df9e94bc7aa4c490f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 1304 Crayfish Avenue Club Marina 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -30.4440522 30.6441451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang