Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Mykonos 2C

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Teresa F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Lekker eenheid vir familiekuier met 'n swembad vir die nie-strand dae. Ons het lekker gebly. Daar is wel 'n paar dinge wat nie werk in die eenheid nie en wat aandag kort, bv. die slaapbank, die lugverkoeler in een vertrek en die lig in die kombuis. Maar andersins baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Lovely unit, very safe, central location close to all beaches. We drove to Ballito every day to relax on those beaches Salt Rock, Clerk and Willard beach, we cooled down in Mykonos pool after, will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie oulik. Het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

We loved it. The unit was clean and had everything needed to make our stay comfortable. All we needed was food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janco S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Mooi, veilig en netjies. Maklike, vriendelike en veilige toegang. Die eenheid is netjies en skoon met 'n lieflike kombuis en see-uitsig. Dit sou egter nog beter wees as die tuimeldroër gewerk het en daar 'n ekstra stel sleutels beskikbaar was vir noodgevalle. Ons sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Perfekte plek vir ons gewees. Pragtige swembad. Lieflike see-uitsig van die spesifieke eenheid. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Accommodation and resort spotless. Both bedrooms and lounge had aircons, which I cannot remember reading that in the brochure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Goed toegeruste woonstel in veilige kompleks. Die woonstel is goed toegerus in veilige kompleks naby lughawe en see. Rustige landelike omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Die woonstel is baie netjies en ruim. Alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel beskikbaar. Die kompleks is baie netjies en veilig. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Heerlike plek vir almal. Ons tyd regtig baie geniet. Als wat nodig is. Pragtige plek. Sal vir seker weer teruggaan en aanbeveel vir almal. Debbie is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 22, Club Mykonos 2C, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e95fad0fd78ddce39c5ef1486567f3cc0402cc9fcbffee44d135b799295c8727e0437e6cbf9b2b6bb4251409eca6838a6d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 22 Bellamont Road Club Mykonos 2C 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665277937983 31.11957851826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang