Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Mykonos 2C

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Club Mykonos 2C
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Teresa F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa F

Lekker eenheid vir familiekuier met 'n swembad vir die nie-strand dae.

Ons het lekker gebly. Daar is wel 'n paar dinge wat nie werk in die eenheid nie en wat aandag kort, bv. die slaapbank, die lugverkoeler in een vertrek en die lig in die kombuis. Maar andersins baie lekker gebly.

Carin P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P

Lovely unit, very safe, central location close to all beaches.

We drove to Ballito every day to relax on those beaches Salt Rock, Clerk and Willard beach, we cooled down in Mykonos pool after, will definitely stay here again.

Willem L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Baie oulik.

Het dit regtig geniet.

Roderick F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick F

We loved it.

The unit was clean and had everything needed to make our stay comfortable. All we needed was food.

Janco S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco S

Mooi, veilig en netjies.

Maklike, vriendelike en veilige toegang. Die eenheid is netjies en skoon met 'n lieflike kombuis en see-uitsig. Dit sou egter nog beter wees as die tuimeldroër gewerk het en daar 'n ekstra stel sleutels beskikbaar was vir noodgevalle. Ons sal vir seker weer hier bly.

Annemarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Perfekte plek vir ons gewees.

Pragtige swembad. Lieflike see-uitsig van die spesifieke eenheid. Sal dit aanbeveel.

Audrey H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H

Accommodation and resort spotless.

Both bedrooms and lounge had aircons, which I cannot remember reading that in the brochure.

Dorette D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette D

Goed toegeruste woonstel in veilige kompleks.

Die woonstel is goed toegerus in veilige kompleks naby lughawe en see. Rustige landelike omgewing.

Lynette N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Die woonstel is baie netjies en ruim.

Alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel beskikbaar. Die kompleks is baie netjies en veilig. Ons sal beslis weer teruggaan.

Gregory C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory C

Heerlike plek vir almal.

Ons tyd regtig baie geniet. Als wat nodig is. Pragtige plek. Sal vir seker weer teruggaan en aanbeveel vir almal. Debbie is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Netjies en gerieflik.

Sal beslis aanbeveel. Net jammer daar is nie direkte toegang na strand.

Jill M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jill M

Overnight accommodation, good position.

Owner responsive and accommodating. TV did not work which owner was aware of and had not yet had fixed. Allowed a full day stay and offered another night to compensate for the inconvenience.

Henderick B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henderick B

Ons het die eenheid baie geniet maar daar was 'n paar struikelblokke.

Lang kragonderbreking (uitgesluit beurtkrag). Die opsigter is nie baie mense-vriendelik nie. Die TV het ons baie probleme besorg. Die geiser het gebars.

Mariska K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Pragtige plek.

Baie netjiese, skoon, mooi plek en veilig.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 22, Club Mykonos 2C, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e95fad0fd78ddce39c5ef1486567f3cc0402cc9fcbffee44d135b799295c8727e0437e6cbf9b2b6bb4251409eca6838a6d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 22 Bellamont Road Club Mykonos 2C 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665277937983 31.11957851826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang