Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Mykonos Resort Langebaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Ashnique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing! Will definitely return. The stay was absolutely amazing and fun. Love the Tuk Tuk service. We had a 1-year-old and there are plenty of kiddie activities. Please look at additional entertainment for adults for night time. You can do a karaoke night every Friday at the Taverna, or any venue. Also, some dancing for adults is definitely needed as additional entertainment besides the casino. The Agoa Square was not used at all this weekend and was very empty. They could do live shows there or something fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
1 nag
5.0
Jan 2025

Picturesque! Fantastic view, friendly staff and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Genotvolle tyd gehad. Die seuns het veral die verskillende speletjies geniet. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Ontspan, mooi omgewing en heerlike restaurante. Baie lekker gebly en geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Onaangenaam vir die duur koste wat betaal is! Woonstel was goed onderhou. Die oord self kort baie aandag. Plek nodig dringend 'n verf en die areas tussen die wooneenhede is vuil. Bestuur moet beter sigbaar wees en opvolgbesoeke doen om seker te maak die skoonmaakwerk word gedoen. Dis die swakste toestand wat ek Club Mykonos nog in gesien het. Maak skoon!

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Malika R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great. Really great stay, safe and kid-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaniece E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Definitely seeing me again. A week stay just wasn't enough. It was one of my best vacations ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamees B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. It was awesome. Will attend again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

5 star. Stunning place, resort is top class. Too much to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonell D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspannend. Baie lekker gebly en die mooiste uitsig. Baie lekker geleë langs Mick's Beach Bar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1118 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNjk5ZmRiLWYyZTgtNDc2My1iYTI0LWNkYWFjNGNjZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 175 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.047962266166 18.04457712019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang