Clubmed Unit 2
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capri-singel, Clubmed Kompleks, Eenheid 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Clubmed Unit 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hibberdene. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is ook 2 slaapbanke in die sitarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder.
Die eenheid lei na 'n privaat stoep. Hierdie verblyf spog met gemeenskaplike geriewe, soos 'n lowergroen tuin, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Anna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Capri-singel, Clubmed Kompleks, Eenheid 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capri-singel, Clubmed Kompleks, Eenheid 2, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal