Clubview Haven
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aberdeen-straat 76, Clubview, Pretoria, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clubview Haven is in Centurion geleë en bied 'n rustige ontsnapping naby 'n verskeidenheid geriewe wat dit 'n ideale keuse vir sake- en ontspanningsreisigers maak.
Die ruim oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
In die lieflike sonkamer is sitplek vir 2 en 'n TV. Gaste kan 'n komplimentêre koppie Nespresso-koffie geniet en in die tuin ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Groenkloof Natuurreservaat is 8,2 km ver en Bishop Bird Park is 8 km ver. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Le Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Aberdeen-straat 76, Clubview, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gaste dink Clubview Haven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aberdeen-straat 76, Clubview, Pretoria, 0157, Gauteng