Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coach House Hotel and Spa

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Leane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi geleë, vriendelike personeel. Waarde vir geld. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

We had a great stay. We struck a great repour with Takalani. The remainder of the staff was also courteous and friendly. The disappointment was the spa was closed and we weren't advised at all. Other than that, it was a great experience and can recommend it to anyone. I loved the old-school woodwork finishes all over the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Enjoyable, definitely coming back soon. It was super nice, dinner and breakfast were delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Central
Coach House Hotel and Spa
Good day, Thank you for your positive feedback. Looking forward to your next stay.

Liesl B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2023

A gem that that has lost its sparkle. The room is very good and spacious. Service from check-in to the restaurant was appalling. Food is inedible and you do not have a choice, as you are nowhere near any other eating facilities. Breakfast was an absolute disaster, by 09h30 no bacon, mince, chicken livers or anything on the buffet. You were left with an omelette that the chef cooked to order but he could not even get the correct ingredients into your omelette as ordered. Although I understand that the venue is child-friendly, the noise in the restaurant from children at dinner was unacceptable. The fake plastic flowers on the tables are absolutely "kitch". Surely being in Tzaneen you could have just put a bouganvilla flower or an azalea on the table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Doreen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Rustige wegbreek na 'n lang jaar. Ideale plek vir 'n jaarlikse wegbreek vir ons, 'n hele week van rus en lekker eet. Buiteseisoen, nie te besig met rustige restaurant, kroeg en spa op versoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Een van ons beste en rustigste vakansies in 'n lang tyd. Spa-pryse baie billik, heerlike staproete rondom die hotel en spa - al die pad plavei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2021

Covid trap, swak diens en oneetbare kos. Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2016

Lekker kos en rustige omgewing. Nie meer dieselfde hotel as vroeër jare nie. Net maar nog 'n hotel. Kamers en tuine verwaarloos. Ontvangs vriendelik, maar geen inligting word gegee nie. Moet maar vra. Kamer eers 14:00 kom skoonmaak. Het gereën en moes in deurmekaar kamer kuier. Inligtingbrosjure in kamer uit toet se dae. Ou vuil poskaarte binne-in. Bedlampe hang skeef. Daar word nie aandag aan fyn detail gegee nie. Lêstoele by swembad van swak gehalte (maak seer as jy daarop lê). Hotel kort opknapping. Personeel vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Central
Coach House Hotel and Spa
Geagte Waardevolle Guest Dankie vir die tyd geneem het om te hersien die koetshuis Hotel en Spa. Uitnemendheid in kliëntediens is baie belangrik vir ons. Jou soorte woorde word waardeer en dit help ons om te weet dat ons die handhawing van die standaarde wat ons streef daarna om te lewer. Jou kommentaar sal hersien word deur die betrokke lynbestuurder en sal opgeneem word met die huishouding. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief ervaar by hierdie geleentheid. Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om u te bedank, en waardeer jou ondersteuning. Vriendelike groete personeel en bestuur koetshuis Hotel en Spa

Nicoleen T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2015

Ons het alles by ons verblyf in orde gevind. By die Coach House Hotel en Spa stap mens terug in tyd. Die ouwêreldse atmosfeer en koninklike behandeling was 'n belewenis. Ons het die kamers skoon en gerieflik gevind. Die personeel was almal vandat ons gearriveer totdat ons vertrek het almal uiters beleef, vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was ingesluit in ons bespreking en ons het ook 'n aandete in die restaurant geniet - baie goed geprys en elke dis was heerlik! Ons sal definitief weer by die Coach House tuisgaan en ook aanbeveel by al ons vriende en kennisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Central
Coach House Hotel and Spa
Geagte Waardevolle Guest Dankie vir die tyd geneem het om te hersien die koetshuis Hotel en Spa. Uitnemendheid in kliëntediens is baie belangrik vir ons. Jou soorte woorde word waardeer en dit help ons om te weet dat ons die handhawing van die standaarde wat ons streef daarna om te lewer. Jou kommentaar sal hersien word deur die betrokke lynbestuurder en sal opgeneem word met die huishouding. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief ervaar by hierdie geleentheid. Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om u te bedank, en waardeer jou ondersteuning. Vriendelike groete personeel en bestuur koetshuis Hotel en Spa

Charlotta B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2011

We enjoyed our stay at Coach House Hotel! Coach House Hotel is situated in a beautiful spot with wonderful views on the Drakensberg mountains! The history of the hotel goes a long way back. The furnishings in the Coach House Hotel rooms are oldish and may need some change at a certain stage. The room that we were booked in had a very strong smoke smell from the fireplace inside the room. We asked for an alternative room and the staff gladly assisted us. Our room had all the amenities that you would expect from a 5 star hotel, except for the fact that there were no bath sheets, but only bath towels. The food served in the restaurant was excellent!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Central
Coach House Hotel and Spa
Dear Valued Guest Thank you for taking the time to review the Coach House Hotel and Spa. Excellence in customer care is extremely important to us. Your kinds words are appreciated and it helps us to know that we maintaining the standards we aim to deliver. Your comments will be reviewed by the Line Manager concerned and will be taken up with the housekeeping. Please accept our sincere apologies for any inconvenience experienced on this occasion. We would like to take this opportunity to thank you, and value your support. Warm Regards, Staff and Management Coach House Hotel and Spa.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Central Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 649
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 649
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb39f65e3ceee5f8a41a7ed35f6891ad465373d2cda89d43d6434308f04138727253d6afd7cc3f3bf5910afaddd09bb9405fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 649 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.940277777778 30.151944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang