Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coach House Hotel and Spa

  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 649 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coach House Hotel & Spa is in die klein dorpie Tzaneen in die Limpopo-provinsie geleë. Die hotel is deurtrek van 'n ryk koloniale geskiedenis en erfenis wat deur die hele hotel gevoel kan word.

Die hotel beskik oor 39 ruim koloniale-styl kamers wat almal uitkyk oor die majestueuse berguitsigte van die streek en elkeen toegerus is met kaggels vir daardie kouer aande. Elke kamer beskik oor sy eie ruim en suite-badkamer en aparte stort. Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies wat die Deluxe-, Tweepersoons- en Dubbelkamer insluit.

Coach House Hotel & Spa spog met 2 swembaddens waarvan 1 binne en die ander buite is. Gaste kan bespreek by die Agatha Spa, 'n uitbreiding van die Hotel. Die Hotel bied ook 'n aantal konferensielokale met 'n maksimum van 140 gaste in die grootste lokaal of goed versorgde tuine is die perfekte agtergrond vir troues en babastorte.

Geniet 'n ete by die Zeederburg Restaurant, terwyl jy historiese artefakte bewonder wat oor baie jare versamel is. Matige tot warm temperature van die streek maak Coach House Hotel & Spa 'n vakansiebestemming regdeur die jaar. Saam met die veelvuldige plaaslike besienswaardighede soos; Natuurreservate, Agatha Crocodile Ranch en die Cycad Forest kan jy die ryk geskiedenis van die area ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Central Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Coach House Hotel and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 649
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 649
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb39f65e3ceee5f8a41a7ed35f6891ad465373d2cda89d43d6434308f04138727253d6afd7cc3f3bf5910afaddd09bb9405fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 649 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.940277777778 30.151944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang