Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Forest View

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Quinton C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing. We had an awesome stay in a well-equipped house in a peaceful setting, walking distance from the beach, and best of all, pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Wonderlik. Die huis kry 9/10. Sou 10/10 gewees het as ons die see kon sien. Ruim en gemaklike huis. Goed toegerus. Baie maklike stappie strand toe. Heerlike swembad. Pooltafel was groot pret. Lekker stoepie vir buite kuier en braai. Sou perfek wees as mens die see sou kon sien. Bome en voëllewe maak egter op daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Lekker verblyf vir groot gesinne wat nie luuksheid verwag nie. Aangename verblyf met basiese geriewe wat ons nodig gehad om ons tyd daar te kon geniet as gesin. Die huis kort egter 'n opknapping, maar dit was ten minste skoon vir gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anike V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Heerlike, ruim, veilige huis met als wat jy nodig het binne loopafstand. Die kinders kon swem tot laat en daar is 'n ontspanningslokaal met tafeltennis, pooltafel en veertjiebord. Jy hoef nêrens heen te gaan nie, maar die see is binne loopafstand en heerlike restaurante naby. Veilige, pragtige plek met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Coastal Forest View
Thanks for the review, Anike! Was so lovely meeting you and your delightful kids. Glad you had a great week at Characters. See you next time, Alex and Chris

Rose H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

We stayed for two nights. My son was celebrating a birthday so we invited family who live in Pennington and had a lovely braai. The hosts were friendly and helpful. They gave us advice about the hot water in the shower. We battled to regulate the heat. Photos of the house didn't do it justice. Better photos need to be taken. At present you have a cushion here and a pot plant there. That is not helpful. The bedrooms are lovely and better photos of them need to be taken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Engela L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie oulike plek met al die gerief wat nodig is. Lieflike, gemaklike beddens. Waarde vir geld. Lieflik-skoon met die gemaklikste beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Excellent. Staff is very helpful, efficient and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Ongelooflik. Beeldskone plek. Waarde vir geld. rustig en gerieflik. ’n Klein paradys op sy eie. Mense met harte van goud. ’n Kans vir ons om emosioneel te her;aai. Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Coastal Forest View
Wow, what a stellar review. Thanks so much, Maria. You were the perfect guests. Can't wait to have you all back. - The Characters team

Mienkie R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2021

Excellent. Close to beach. Lovely stay. Will visit again. A bit costly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Christopher
Coastal Forest View
Thanks for your review, Mienkie! December high season will always be a fair bit more due to the high demand. But you can get a good deal throughout the year. Hope to see you next time. Cheers The Characters team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 238
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 238
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impathle-rylaan 35, Characters Garden Park, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c7c7f2564bf1aa00410421838c5e8f5112068774d593b85c760d3e5c1d9f632aa66cb6e8fea8a57c135c797f7b5d4c36cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 238 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 35 Impathle Drive Characters Garden Park 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.3814688 30.6990878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang