Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Home on Glengarry

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengarry-singel 11, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Coastal Home on Glengarry is 'n ruim selfsorghuis in Humewood wat ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die aparte opwaskamer. Die sit- en eetarea het sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n tuin, swembad en oerwoudgimnasium, asook 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf in naby Kings-strand, geriefswinkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suburban Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Glengarry-singel 11, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengarry-singel 11, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b8a9ccfbf8c7e11c8ec96336bbc085320eff34523f7c646e6c40682d47b08df3e4c628677cf455bc07984b7d3aeb74dff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 11 Glengarry Crescent Gqeberha (Port Elizabeth) 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.977814 25.6362098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang