Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - Beach Club 401

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E-boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coastal Hospitality - Beach Club 401 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Mosselbaai en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Die woonstel lei na 'n groot balkon met 'n eetarea en 'n Weber-braai. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach E-boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E-boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db67ed9285eed4d369c2a32f9d4799b5cb582b0718a4410dddeeb81c23cba4ca373364a21fe50f2b362e869771415480f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) Beach E Blvd Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158328172163 22.109217231352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang