Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Life @36 Kingston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Coastal Life @36 Kingston is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Marina Martinique in die pragtige Jeffreysbaai.

Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelslaapbank vir 'n kind het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort, en die ander een met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.

Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met sitplek buite en braaigeriewe, en asemrowende uitsigte oor die gewilde Marina Martinique.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015d917f1fb76e6edb07e6957247b964d25374b161d99762e500b7352db114ac8c93f478546df46dbd2dde53aaa11a1bfe53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) Marina Martinique Jeffrey's Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073909350903 24.914217037145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang