Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastlands Umhlanga Hotel

 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
 100 Beskikbaar
Luukse Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n TV, skootrekenaarkluis, self-beheerde lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar. Hierdie kamers is op die vyfde tot die tiende verdieping geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Parkeerplek word gehef teen R60 per voertuig per nag, is nie by ons tariewe ingesluit nie en is betaalbaar by die parkeerplek by die hotel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 200 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga Rocks-rylaan 329, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDhiMmVlLWQzYzctNDdhMi04YTA1LTdjMWU1YTZmZDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 329 Umhlanga Rocks Drive Umhlanga 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.726438631622 31.070376215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang