Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastlands Umhlanga Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Andre-B Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Coastlands Umhlanga Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Danie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie R

'n Baie mooi en netjiese hotel.

Umhlanga is 'n baie besige en mooi area.

Coastlands Umhlanga Hotel se terugvoer

Liewe Daniel

Baie dankie dat u Coastlands Umhlanga gekies het vir u onlangse besoek aan Umhlanga. Ons waardeer die terugvoer en kompliment en sien daarna uit om u gou weer te verwelkom.

Coastlands Umhlanga Hotel
Hilda J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda J

Teleurgesteld, alhoewel die ontbyt goeie waarde vir geld is.

Ten spyte van die webtuiste se bevestigende SMS'e het die Hotel nie van ons geweet nie. Baie dankie vir Ava se vinnige reaksie van die webtuiste wat dinge 7 uur die aand vir ons vinnig uitgesorteer het. By aankoms moes ons uitvind die hotel se parkeerarea is binne 'n winkelsentrum (oop) se parkeerarea. Ons het vooraf gereël vir 'n ekstra aangesien ons nog 'n beach buggy gesleep het. Daar was geen dubbelparkering vir ons gereël nie, alhoewel ons vooraf die ekstra bedrag moes betaal. Aangesien dit oop parkering is vir almal wat die die sentrum besoek het ons baie onveilig gevoel om ons voertuie daar te laat.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 200 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga Rocks-rylaan 329, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDhiMmVlLWQzYzctNDdhMi04YTA1LTdjMWU1YTZmZDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 329 Umhlanga Rocks Drive Umhlanga 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.726438631622 31.070376215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang