Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cob Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodevos-singel 27a, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cob Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Langebaan, ideaal vir gesinne en sakereisigers. Partytjies word nie toegelaat nie. Geen studentegroepe, matrieks, troeteldiere of rook nie.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer twee enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met beide 'n gas- en elektriese stoof en oond, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, asook 'n yskas-vrieskas. Gaste kan 'n ete by die etenstafel en stoele geniet of op een van die rusbanke in die sitkamer ontspan. Vir vermaak het gaste toegang tot 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die eenheid bied ook 'n omheinde vermaakarea met 'n ingeboude braai, 'n kindervriendelike tuin, veilige motorhuisparkeerplek, wasgoedgeriewe op die perseel, en naby winkels, die strand en gewilde restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jan L
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik, gemaklik, "tuis-gevoel" warm, ens. Baie lekker gebly, alles was wonderlik! Dankie aan die eienaars dat hulle hul "tuiste" (n mens kon si...
Sien meer
Sep 2024
Zelda S
Saam met vriende
5.0
Was baie lekker! My verblyf by Cob Cottage was wonderlik. Ek sal dit beslis aanbeveel. Dit is 'n baie mooi en pragtige plek.
Apr 2024
Marianka V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.
Feb 2024
Malan V
Gesin met tieners
5.0
Ontspanne, rustig, mooi. Ons het heerlik gebly in hierdie goed versorgde huis.
Nov 2023
Marsha B
Besigheidsreis
4.4
Our workers enjoyed the Cob Cottage and were very happy. The guys said it was exactly what they needed after a day's work to relax. Unf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Roodevos-singel 27a, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cob Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodevos-singel 27a, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ee6ce3bcf46de1f0955b978f594b47454aa313bf2fd8da0685cf1de0a50c3df032c274db6c6543161753a2919bc91387d52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 27a Roodevos Crescent Saailand 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.093919495354 18.037102039846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang