Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cob Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl & Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Cob Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sean S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Relaxed and comfortable.

See stars.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you for staying at Cob Cottage. Hope to see you again. Regards Colin and Cheryl

Cob Cottage
Lindy V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Comfortable and clean.

Colin and Sheryl are wonderful hosts, and the cottage was perfect. Would definitely recommend it to anyone.

JANINE CAROL H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JANINE CAROL H

Awesome.

Very friendly but not in your face hosts.

Gail H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Will definitely visit again.

Very clean, secure, and very accommodating. Will definitely recommend the cottage.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you Gail, hope to see you again. Kind regards, Cheryl

Cob Cottage
Robin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B

Five stars.

Had a great stay. The hosts were perfect. Would absolutely return/recommend.

Julia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Fantastic cottage, warm and friendly hosts - would highly recommend!

Cob Cottage was a fantastic stay - wonderful, warm and friendly hosts, spotlessly clean and very well-equipped, in a lovely, quiet environment. We had a great time and would highly recommend it to anyone.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you so much. Hope to see you again. Kind regards.

Cob Cottage
Pieter R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie gerieflik en netjes.

Baie netjes, skoon, gerieflik en goed toegeruste eenheid. Het baie lekker gebly en sal verseker weer dat oorbly.

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer. Groete Colin en Cheryl

Cob Cottage
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Perfekte oornag sowel as vakansie-akkommodasie.

Besonderse warm verwelkoming deur gasheer en sy vrou. Eenheid is perfek gelëe en het absoluut alles wat jy benodig. Baie skoon en netjies ook.

Terri B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri B

Highly recommended.

Immaculate, well-equipped garden cottage. Our hosts were lovely, super friendly and helpful. Definitely would stay at Cob Cottage again.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you.
Kind regards,
Cob Cottage
Colin and Cheryl

Cob Cottage
Melanie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J

Het baie lekker gebly.

Die woonstel is baie groot en pragtig. Dit het ons verwagting oortref en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons reis na Port Alfred was uitdagend. Ons het baie laat daar aangekom na inkloktyd, maar die eienaars was baie tegemoetkomend en het gewag om ons te ontvang. Net jammer dat die tyd so kort was en ons nie langer kon bly nie. Ek sal Cob Cottage definitief aanbeveel.

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Cob Cottage
Kathy R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy R

Our hosts were extremely welcoming and helpful and the cottage was lovely and cosy inside and very clean and well kept.

We were there for only 1 quick night on a stopover but would recommend this cottage to everyone.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you Kathy, hope to see you again soon. Regards

Cob Cottage
Adele F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Excellent hosts. The place was very clean with everything we needed.

The cottage was great, exceptionally clean and comfortable. The cottage has everything you need for a long stay with a nice braai area and pretty garden. Cheryl and Colin were excellent hosts.

Cob Cottage se terugvoer

Hi Adele, thank you for your review. Hope to see you again. Regards, Colin and Cheryl

Cob Cottage
Anrie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie S

Vriendelike ontvangs, goed ingerig, heerlike stil omgewing en naby alles.

Ruim, goed ingerigte akkommodasie in 'n heerlike stil omgewing, maar tog naby aan alles. Het die verblyf baie geniet!

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie. Groete

Cob Cottage
Suzanne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Lieflike oornagplek.

Baie hartlike ontvangs en die kothuis is baie goed toegerus en ruim. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak indien ons in Port Alfred oorbly.

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie Suzanne, hoop ons sien julle weer. Groete

Cob Cottage
Lorraine H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine H

Absoluut wonderlik!

Wat 'n wonderlike, skoon, veilige en netjiese vakansie wegbreekplek! Die eienaars is vriendelik, behulpsaam en het na 18 dae soos familie gevoel. Pragtige tuine, heerlike braaigeriewe. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Cob Cottage se terugvoer

You were wonderful guests. Loved having you here, felt like family. Hope to see you again. Love from us to you all.

Cob Cottage
Andries V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie vriendelike ontvangs met vyfstergehalte-verblyf.

Baie vriendelik ontvang en beïndruk met die vyfstergehalte-verblyf met gerieflike kamers en ander geriewe.

Tembisa B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tembisa B

Very nice and enjoyable.

Nice and quiet place. Clean with a very nice and welcoming environment.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you so much, hope to see you again. Regards

Cob Cottage
Danny V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny V

Everything I wanted.

Safe environment. Friendly hosts. Everything was neat, tidy and well maintained. The unit is well equipped for self catering. Could invest in more DStv channels for longer stays.

Des B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B

Fantastic value for money.

Very comfortable and well appointed. Private and self contained. Colin and Cheryl are wonderful hosts. Highly recommend.

Steven W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Wonderlike en baie aangenaam. Uitstekend!

Cob Cottage is 'n baie gerieflike en uiters goed toegeruste kothuis wat werklik gerieflik voorsiening maak vir 4 mense. Die eenheid is baie netjies, veilig en sentraal geleë in Port Alfred. Die eienaars, Colin en Cheryl is wonderlike mense wat altyd hulle gaste se welstand en tevredenheid eerste stel. Hulle het ons baie tuis laat voel en baie moeite gedoen om ons kuiertjie uitsonderlik lekker te maak. Hulle is fantastiese mense en verstaan die konsep van gasvryheid baie goed. Heerlik gekuier. Beslis een van die heel bestes in Port Alfred. Ons beveel die plek aan en sal weer daar gaan kuier. Doen so voort Colin en Cheryl!

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie Steven en Jane vir daai woorde. Hoop om julle weer te sien.
Groete Colin en Cheryl

Cob Cottage
Tom L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L

Cottage is skoon en mooi. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Beslis waarde vir geld. Sal hulle aanbeveel.

Alhoewel dit gereên het en koud was, was ons baie vriendelik ontvang. Blyplek was skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Gaynor R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gaynor R

Baie lekker plekkie om te bly. Netjies en die area ook stil.

Sal weer hier wil kuier en meer doen in Port Alfred.

Dinky S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinky S

Uitstekend.

Het reeds kwotasie aangevra vir langer verblyf.

Armando V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Armando V

Baie netjies en eienaars vriendelik

Baie moeite gedoen met plek. Netjies en skoon. Eienaars vriendelik

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle weer.

Cob Cottage
Dawid S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

'n Wow plek om te bly.

Verby die nou ingang kom jy by 'n baie netjiese cottage wat alles bied wat jy nodig het. Baie gasvrye eienaars wat jou dadelik laat welkom voel en hulle gaan uit hul pad om te help. Die sitkamer het net die nodigste en is 'n lekker kuier plek wat uitloop op 'n stoepie by die braai. Kamers is netjies en beddens is gemaklik. Ek sal vir seker elke keer as ek in daardie geweste kom, daar bly.

Amorien S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorien S

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Met ons aankoms was Cheryl onmiddellik by die hek om ons te verwelkom, selfs die hek oopgemaak. Ons is hartlik ontvang. Cob Cottage het alles wat nodig is en nog meer. Dit is skoon, mooi en netjies en in 'n rustige stil omgewing! Ons het baie tuis gevoel. Ek kan dit definitief aanbeveel en sal self weer daar wil tuisgaan. My dogter het haar ring iewers verloor deur die dag en Cheryl het oral daarna help soek, selfs 'n dag later nog gekyk en laat weet dat sy dit ongelukkig nie kon vind nie! Baie dankie!

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Cob Cottage
Chantre V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantre V

Eersteklas-oornagverblyf!

Baie lekker gebly. Geen klagtes hoegenaamd. Sal Cob Cottage aanbeveel.

Cob Cottage se terugvoer

Thank you. Hope you visit again.
Regards
Colin and Cheryl

Cob Cottage
Johan M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Uitstekende verblyf teen baie redelike koste per nag.

Baie goed toegeruste, gerieflike, akkommodasie in baie meer as net 'n kothuis. Kan 4 mense gemaklik slaap en het alles wat nodig is (goed toegeruste kombuis, sitkamer, eetkamer ens.) vir 'n oornag of vakansie in Port Alfred. Nie by die strand of marina nie maar in Port Alfred is alles naby! Sal definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Cob Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan, hoop ons sien jou weer.
Groete,
Cob Cottage

Cob Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: van Riebeeckstraat 19, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJsxbB9eLP38rkO0UcRj7wKzuxLJyZFxXyN1QUKMgYBP3qZdSx0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 19 van Riebeeck Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.599229320419 26.876338131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang