Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobalt House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-singel 24, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cobalt House is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat op die eienaars se perseel in La Lucia, Durban geleë is. Die eenheid het sy eie ingang. Die hoofeiendom se ingang word ook deur die eienaars gebruik. Umhlanga se hoofstrand is sowat 7 km vanaf die verblyf geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.  

Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n privaat kruietuin met sitplek. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke waar gaste voor 'n TV kan ontspan. Gaste kan 'n ete geniet by die eetarea wat na 'n privaat tuin met 'n sitarea lei. Die sitkamer en albei slaapkamers het glasdeure wat na die swembadarea lei. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. 

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, 'n privaat stoep en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marí Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Impala-singel 24, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cobalt House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-singel 24, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92a4bc8f3cb10a73d9fe0944c52a76b1e70ffc165336a029c03c28ff12f6f57f562a1add14101d5b1c9c24c2ff83be384de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 24 Impala Crescent La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.7515987 31.0619734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang