Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobblestone Court

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker oornag geriewe. Baie lekker gebly. Goeie oornag plek vir gesin. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Alles skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Dankie vir 'n kamer op kort kennisgewing. Waardeer die vriendelikheid baie. Dit mag nou snaaks klink, maar as 'n gereelde reisiger slaap 'n mens op baie verskillende plekke. Saans wil jy dan ten minste 'n goeie stort hê. Vol punte vir Cobblestone Court met 'n heerlike stortkop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johani J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit was bitter koud, maar die kamers is goed ingerig met genoeg warm komberse. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great stop over, our third time there. Would highly recommend. As always, the perfect overnight stop over, very friendly and accommodating. Would definitely recommend. Our third stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Alles was gerieflik en goed ingerig. Alles was goed ingerig, gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld en netjies. Sal weer daar slaap! Heerlik gebly! Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ruim kamers en naby alle geriewe. Stil en rustig. Ons het die elektriese kombers baie waardeer, siende dat dit winter is en die aand nogals koud was, in die mooie Karoo. Baie dankie, ons het ook die beskuit verwelkom! Nog 'n pluspunt was dat daar 'n bad en 'n stort in ons kamer/eenheid (Swaeltjie) was. Ons klein ou woefietjie, Meisie, was ook toegelaat, solank as wat sy in haar eie bedjie slaap, wat ons 100% pas! Daar is ook gemeenskaplike braai geriewe. Sy het dit ook baie geniet. Sal die plek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenrad S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike oornag akkommodasie, waarde vir geld. Vriendelik ontvang en die slaapplek was skoon en netjies en 'n bonus was die elektriese kombers wat ook op die bed was. Sal vir seker weer daar bly! En lekker sentraal geleë ook vir restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4624d13028e6c837e326d4568fec33881bf33566bc22568707cb34ba9af8e4fe8702e1e5b9c421704d95150e2df63b7f8a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang