Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobblestone Court

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Cobblestone Court
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mark W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Great stop over, our third time there. Would highly recommend.

As always, the perfect overnight stop over, very friendly and accommodating. Would definitely recommend. Our third stay here.

Liezel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Baie lekker gebly. Alles was gerieflik en goed ingerig.

Alles was goed ingerig, gerieflik en netjies.

Hettie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Waarde vir geld en netjies. Sal weer daar slaap!

Heerlik gebly! Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ruim kamers en naby alle geriewe. Stil en rustig. Ons het die elektriese kombers baie waardeer, siende dat dit winter is en die aand nogals koud was, in die mooie Karoo. Baie dankie, ons het ook die beskuit verwelkom! Nog 'n pluspunt was dat daar 'n bad en 'n stort in ons kamer/eenheid (Swaeltjie) was. Ons klein ou woefietjie, Meisie, was ook toegelaat, solank as wat sy in haar eie bedjie slaap, wat ons 100% pas! Daar is ook gemeenskaplike braai geriewe. Sy het dit ook baie geniet. Sal die plek beslis aanbeveel!

Coenrad S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad S

Heerlike oornag akkommodasie, waarde vir geld.

Vriendelik ontvang en die slaapplek was skoon en netjies en 'n bonus was die elektriese kombers wat ook op die bed was. Sal vir seker weer daar bly! En lekker sentraal geleë ook vir restaurant.

Sohn S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohn S

Oorslaap geniet, sal beslis weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Annekie O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie O

Presies wat ek benodig het.

Perfekte oornag plek met warm water, heerlike bed en baie skoon.

Ronel B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Baie lekker sal weer daar oorslaap.

Baie aangenaam gewees en die gasvrou is uit die boonste rakke. Fantasties!

Kristilee L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristilee L

Comfortable, convenient, safe.

Convenient location. Close to everything I needed. Safe parking behind a locked gate. Safe room with a security gate. Garden area for my dog (on a leash). Host was helpful, welcoming, friendly, and gave great recommendations on where to shop and eat out at a pet-friendly restaurant. Tea, coffee and rusks provided. Extremely comfortable bed and bedding, en-suite bathroom, towels provided. Will stay again.

Corlia D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Gerieflike oornag verblyf.

Ons is hartlik ontvang. Kamer was skoon en goed ingerig. Kon rustig slaap met toesluit motorhek. Loopafstand van restaurante.

Sias H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias H

Waarde vir geld met vriendelike ontvangs.

Lekker ruim area met badkamer apart. Baie koud gewees maar kamer lekker warm by aankomst met lugreëling vooraf aangesit.

Adri A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A

Skoon, veilig & snoesig.

Ons het baie lekker gekuier. Baie netjies en skoon. 'Rooibekkie' het net beter beligting nodig, lampies gee nie genoeg lig nie.

Mark W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Would recommend as a stop over.

Great place to stay, restaurant within walking distance, very friendly.

Marga L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga L

Net oornag.

Heerlik geslaap voor ons weer vroeg die volgende oggend moes ry. Fasiliteite is netjies en skoon.

Lida G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida G

Rustig en huislik.

Ons het eers laat arriveer en ons gasvrou was geduldig en vriendelik by ons aankoms. Sy het ook ons 2 pomeranian hondjies geakkomodeer. Ek vermoed sy het haar eie hondjie binne laat slaap om ons te akkommodeer - Baie dankie!

Alida V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Dit was mooi skoon.

Ons het baie lekker oorgeslaap.

Natasha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Awesome.

Dit was so lekker om daar te bly. Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

Alida K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Baie aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs. Skoon, ruim kamer met alles wat nodig is vir 'n lekker oornag. Veilige parkering agter hekke met slotte. Naby aan restaurante. Ek sal weer hier bly.

Lanie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie T

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en baie netjiese oorslaapfasiliteit.

Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Baie rustige omgewing, puik restaurant binne loop afstand.

Geriewe soos geadverteer, goeie waarde vir geld.

Retha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Goeie diens.

Skoon, netjies en rustig.

Judy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy W

Fantastic.

It is conveniently located and perfect for a halfway stopover.

Japie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M

Lekker sentraal geleë en ideaal vir oornag verblyf tussen Gauteng en die Kaap.

Vriendelike gasvrou. Alles netjies en na wense.

Judy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy W

Fantastic.

It was convenient and well located.

Rochelle Alida S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle Alida S

5 sterre!

Al bogenoemde 5 sterre sê dit alles! Dit sal wel gaaf wees indien instruksies oor hoe om die TV/Netflix te kon gebruik iewers beskikbaar was. Ek kyk nie TV/Netflix nie, en het baie gesukkel om my susterskind (verstandelik gestremd) by my te kon help om iets te kyk.

Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Veilig en skoon. Loop afstand na eetplekke.

Lekker oorgeslaap, dankie.

Eralta J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eralta J

Goeie geld spandeer. Baie bekostigbaar.

Baie nice vir oornag. Muurproppe kort net aandag.

Cornelia W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia W

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Ontvangs was vriendelik.

Goeie nagrus ingekry.

Este D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D

Halfpad om oor te slaap van Gauteng na die Kaap. Skoon en netjies.

Ons was 4 groot mense en 'n kind en elkeen het 'n gemaklike bed gehad. Die plek is pragtig skoon en ruim kamers. Die badkamer het 'n bad en stort gehad. Ons het lekker gestap na die Platteland toe om iets te gaan eet die aand en ons karre was veilig toe gesluit agter 'n hek. Vir seker waarde vir geld. Baie lekker geslaap.

Deirdré R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdré R

Lafenis na eers 'n lang, warm pad en toe 'n Karoo-donderstorm!

Ons het die hartlikheid ontsettend waardeer. Sy het waarlik die ekstra myl vir ons geloop!

Karin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Vriendelik, netjies en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Vriendelike diens en net genoeg om vir 1 nag te oornag.

Nandor S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandor S

Lekker geslaap en alles daar.

Modern en mooi, vriendelike ontvangs. Alles gerieflik.

J J V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
J J V

Lekker en veilig.

Het inderdaad lekker en warm geslaap, dankie.

Nicky K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky K

Pleasant stay.

Our stay was good, the accommodation was clean and neat. If I have to make one comment, the shower head was not good; hardly any water came out.

Adriaan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Waarde vir geld.

Puik waarde vir geld. Vir ons ouer mense was die trappe effe steil. Die kamer lyk of dit redelik nuut gebou/opgradeer is. Daar is WiFi, Netflix beskikbaar. Die bed slaap ongelooflik lekker. Voertuig slaap teen straat met hek wat met gewone slot toesluit. Area is redelik stil. Sal weer daar slaap.

Frantz M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frantz M

Kort maar baie skoon, gemaklik en vriendelike eienaar.

Netjiese skoon kamers met alles wat jy nodig het vir 'n oornag. Loopafstand van 'n restaurant en winkels.

Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

N Baie goeie afpak en nagrus.

Baie lekker dankie. Rustig en cosy.

Marvin S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin S

Would book again.

We stopped over for the night as a family of 5. We were all accommodated comfortably.

Wendy W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W

Clean, warm, central and relaxing.

This is a lovely, fairly central place to stop over. The room exceeded expectations and the area is nice and quiet. Personally, I feel the main interior lights need to be a bit brighter but that's just me Overall, it's a great place to stay. The host was very helpful.

Bokkie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie F

Oorbly geniet. Sal weer daar bespreek.

Heerlik gebly en geslaap. Alles was in orde.

Ri'ann B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ri'ann B

Baie lekker gebly, skoon en netjies, baie vriendelik en hulpvaardig.

Ons was gehelp alhoewel ons na die check-in tyd eers kon arriveer waar ander plekke ons weg gewys het. Was in 'n groter kamer in geskuif vir ons eie gemak sonder dat ons gevra het. Verskriklik netjies, vriendelik en veilig met parkering agter hekke wat gesluit word. Kan definitief aanbeveel word en sal weer gebruik maak van hulle.

Stefan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Was baie lekker.

Baie gasvryheid en netjies.

Gabbi L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabbi L

Comfortable overnight.

Very comfortable night stay, a little pricey but otherwise great.

Cynthia H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia H

Ons het baie lekker gerus na 'n lang dag op die pad. Sal enige tyd weer terugkom.

Baie netjies en in 'n rustige area. Ons het baie lekker oorgebly.

Steve P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve P

N/A.

Very pleasant and comfortable. Just what was needed after a long drive.

Stuart M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart M

It was as expected.

Everything was pleasant, clean and well presented. Only comment is to provide normal tea.

Lorraine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Netjiese bekostigbare verblyf.

Die verblyf was netjies en bekostigbaar. Daar kort nog 'n paar goed soos 'n spieël en ekstra muurproppe.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V

Goed uitgerus.

Dit is loopafstand van eetplekke af en geskik vir oorslaap.

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4624d13028e6c837e326d4568fec33881bf33566bc22568707cb34ba9af8e4fe8702e1e5b9c421704d95150e2df63b7f8a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang