Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobblestone Court

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cobblestone Court is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word en bied oornagverblyf in die hartjie van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.

Dié gastehuis beskik oor 8 kamers wat slaapplek aan 2 tot 5 bied. Hierdie kamers het óf 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens óf stapelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolfoond in. Gratis WiFi en 'n slim-TV met en Netflix is beskikbaar. Hierdie kamers het 'n plafonwaaier en lugversorging wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Hierdie verblyf het ook 'n lieflike tuin en 'n wonderlike dakspasie met piekniektafels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carel Johannes K
Gesin met tieners
5.0
100% tevrede. Baie lekker geslaap. Veilige parkering. Baie netjies en gasvry.
Feb 2025
Adele K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut waarde vir geld. Ons het vinnig oornag, maar wat 'n plesier. Absoluut waarde vir geld, en baie baie vriendlike goeie diens. Veilige parkering...
Sien meer
Feb 2025
Bernard W
5.0
Great overnight accommodation, and leaving early wasn't a problem. I arrived a little early and enquired if I could check in a little e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Craig H
Gesin met tieners
5.0
Perfect overnight stay. Clean and comfortable, secure, perfect for an overnight stay. Centre of town, close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jansie V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker geslaap! Lekker beddens, veilig, donker, stil, mooi, funksioneel, gerieflik. Perfekte rusplekkie op die lang pad Kaap toe.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cobblestone Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1f03053c0ef55ed1f37263cb7547b5c120098a61d32d6985543f981803a802d1d1faee26897a24b00eb5119610e891aacb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang