Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobblestone Court

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cobblestone Court is 'n gastehuis wat deur 'n familie bestuur word en bied oornagverblyf in die hartjie van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.

Dié gastehuis beskik oor 6 kamers wat slaapplek aan 2 tot 5 bied. Hierdie kamers het óf 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens óf stapelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie en mikrogolfoond in. Gratis WiFi en 'n TV met Disney Plus en Netflix is beskikbaar. Hierdie kamers het 'n plafonwaaier en lugversorging wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Hierdie verblyf het ook 'n lieflike tuin en 'n wonderlike dakspasie met piekniektafels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar. Sleepwaens word slegs toegelaat mits dit vooraf so gereël is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chantelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag geriewe. Baie lekker gebly. Goeie oornag plek vir gesin. Goed geleë.
Okt 2024
Louis S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Sien sterre.
Okt 2024
Chris V
Besigheidsreis
5.0
Dankie vir 'n kamer op kort kennisgewing. Waardeer die vriendelikheid baie. Dit mag nou snaaks klink, maar as 'n gereelde reisiger slaap 'n mens op ba...
Sien meer
Sep 2024
Johani J
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was bitter koud, maar die kamers is goed ingerig met genoeg warm komberse. Ons het ongelooflik lekker gebly.
Sep 2024
Mark W
Saam met lewensmaat
5.0
Great stop over, our third time there. Would highly recommend. As always, the perfect overnight stop over, very friendly and accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cobblestone Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4624d13028e6c837e326d4568fec33881bf33566bc22568707cb34ba9af8e4fe8702e1e5b9c421704d95150e2df63b7f8a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang