Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cobra Self-Catering

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacky M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Great. Die dame wie ons ontvang het, was baie vriendelik. Huis skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Net bietjie ongemaklik om te deel met ander mense. Ons wou braai, maar het maar gelos want daar was 'n okapi pyprokery wat op die stoep plaasgevind het en ons het ons 2-jarige by ons gehad. My 2-jarige het die hondjie vreeslik geniet. Baie mooi plek en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies, vars, stil. Heerlike oorslaap by Cobra. Personeel super vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie netjies en uitstekende diens. Ideale plek vir 'n klomp vriende met kinders - het wel die gemeenskaplike badkamers onverwags gevind. Het perfek vir ons gewerk aangesien ons die hele huis gehad het. Sal nie wou deel met vreemde mense nie. Sal graag 'n skottelgoedwasser aanbeveel, asook meer borde en eetgerei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Redelike verblyf. Redelik lekker gebly, ongelukkig wou die TV (wat blykbaar met WiFi werk) glad nie deurskakel. Verder benodig die kamerdeur olie, dat ons nie die res van die huis pla as ons in die nag oop en toe maak nie. Maar die diens was goed en ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 30, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4967a0d4daeebab8df68b72f31ded1d23d5215e0b6c2757240dba3e61bd34c91c9fd290f55f144111fdedffac9d644878a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 30 Park Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.594598410343 19.016779127647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang