Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cock & Bull

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Anneke L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfekte plek vir oorslaap. Perfek vir een nag se oorslaap en die ontvangs is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om die restaurant te besoek nie, maar as ek kyk na hoeveel mense daar kuier, is dit definitief 'n teken dat dit goed is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en lekker. Dit was baie lekker kuier en blyplek, alles op een plek. Die kos was goed geprys en baie smaaklik. Die gratis hout sakkie het ook 'n kuier gemaak om die vuurmaakplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies, skoon en gerieflik. Verblyf was heerlik, vriendelik en skoon. Baie dankie, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tops. Die kamer was netjies en skoon. Die perseel se waterpomp het uitgeskop en daar was nie warm water die aand nie. Ek het haar gekontak en sy het dit dadelik kom uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik. Dit was heerlik. Alles is skoon en netjies. Die room service is puik. Daai vereduvet en kussings het my hart gesteel. ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kellee K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful. Short and sweet. Rested well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgomotso S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. The place was nice, clean as well. The only issue was mosquitoes, but overall the food was nice and everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Cock & Bull
Mother Nature, our apologies. Luckily, we do provide Mozzy lotion in our rooms. Thank you for your review. Have a great week.

Lisa L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie lekker plekkie en baie mooi ook! Ons het een aand geslaap en die plekkie was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna B
1 nag
4.8
Jul 2024

Warm, skoon en rustig. Kamer was netjies, skoon en lekker warm vir 'n koue aand. Kos is direk kamer toe gebring. Die vis en gebraaide aartappels was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 176

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512, Hartbeespoort, 0280, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyY2M3ODMwLWUxNTMtNGI1Ni05YjhiLTliYzk5MWQ4ZDIyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 176 5 1 5 R512 Hartbeespoort 0280 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.719483 27.780981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang