Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cockleshell 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Strandweg 116, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 136 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cockleshell 6 is 'n losstaande huis aan die strand in 'n privaat kompleks enkele meters van die strand af. Die kompleks is by Westbrook-strand aan die Kwa-Zulu Natalse noordkus tussen Ballito en La Mercy geleë.

Dié huis het slaapplek vir slegs 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is 5 dubbelslaapkamers. Die hoofslaapkamer is en suite en die ander 4 dubbelslaapkamers deel 2 badkamers. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n dubbelmotorhuis. Daar is 'n TV in die sitkamer met DStv. Linne word voorsien, maar bring jou eie bad- en strandhanddoeke. Lugversorging in die leefarea. Daar is 'n klein kluis beskikbaar. Wi-Fi en 'n omskakelaar is beskikbaar. Die huis het sy eie watertenk met 'n pomp. Daar is sonkrag vir die huis behalwe vir die stoof, geiser en lugversorging.

Die kompleks het 'n veiligheidshek by die ingang en geslote hek na die pragtige strand waartoe slegs inwoners toegang het. Parkeerplek is slegs vir 3 voertuie beskikbaar, insluitend 'n sleepwa. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembadarea vir gaste se gebruik.

Die huis word daagliks skoongemaak behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Een persoon in groep moet ouer as 25 wees.

Die verblyf is ideaal geleë vir die nabygeleë kleinhandelsentrums van Gateway en La Lucia Mall en 10 minute se ry vanaf Ballito, wat net 10 km na die noorde is. Westbrook is 1 van die min stil strande wat aan die Kwa-Zulu Natalse noordkus oor is en met sy wonderlike rotspoele is dit ideaal vir klein kinders.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 533

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Noord Strandweg 116, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cockleshell 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R6 136
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 136
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Strandweg 116, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA901d65020bf559f885c7700a3667451afd4634aea38019b718643aa03abdf80e0aa9ebba69960159039b0778cab1692f4cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 136 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 116 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.576955574344 31.181668948336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang