Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cockleshell Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Nokulunga M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Perfect and relaxing. The stay was excellent. Loved the environment, house, and tranquility. The host and hostess were brilliant, very accommodating and went out of their way to make sure our stay was comfortable. Will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Birthday weekend to remember. Lovely location, hop, skip and a jump from Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtige omgewing en baie rustig. Pragtige huis met alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beautiful, peaceful! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie B
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Beautiful house in pristine fynbos landscape with a lovely sea view. We had a family reunion at Cockleshell House - 8 people staying over and more visiting for lunch/dinners. The house held us all comfortably. At one stage, we were 12 people for Sunday lunch and it still didn't feel overcrowded. There was enough crockery, cutlery and glasses for everyone. The weather was atrocious, but the wood-burning stove kept us warm. We drove out to enjoy olive, beer and wine tasting in the area. When it wasn't raining, we went for long walks amongst the fynbos. We had a little buck nibbling on leaves in front of the house and a flock of Franklins coming to look for food on the veranda. It was the perfect place to host our family gathering and make wonderful memories. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Evert S
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Beste plek om 2024 te begin. Ja, die plek was goed geleë en 'n lekker plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Highly recommended. Fully equipped house, perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wonderlike huis! Pragtige see-uitsig en vakansiehuis, volledig toegerus vir 8 mense. Daar is battery-stelsel wat TV en ligte aanhou gedurende loadshedding, en die en suite-kamers is 'n bonus. Let wel 2 kamers is op tweede verdieping en een het net 'n bad, maar dit was vir ons geen probleem nie. Sal beslis weer hier boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

It was very peaceful and close to the beach. The house was neat and clean and had everything that we needed. The plus for us was that there was no load shedding so we could watch our sports programmes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Rus en vrede met 'n pragtige uitsig! Indien jy jou batterye wil herlaai deur ure na die mooiste sonsondergang te staar, staproetes aan te durf of bloot net die mooi seelewe en ander kreature te aanskou, sal ek hierdie bestemming aanbeveel. Jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ternsingel 129, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0012fce8dec6d859c6c9ff4a0441ebed474423d5a3e0b0f4def164829f96945b663c0078dc4131fa4c8fc8fd8ef6e92b412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 129 Tern Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.500965931634 18.317839120274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang