Cockleshell Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ternsingel 129, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cockleshell Beach House is 'n sonderlinge selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat, 55 km van Kaapstad en 30 km van al die nodige geriewe af. Dit is volledig toegerus vir 8 gaste. Die huis het panoramiese uitsigte oor die see en is net 'n klein entjie se stap van 'n privaat strand af.
Hierdie strandhuis is baie gerieflik en het 'n oopplan-leefarea. Daar is 4 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kombuis volledig toegerusmet 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die ruim, bedekte terras het 'n uitsig oor die see en die natuurreservaat en is toegerus met 'n braaiplek.
Die rustige omgewing is ideaal vir natuurliefhebbers. Staproetes, volop voëllewe, walviskyk, sterrekyk, 'n onbesoedelde naghemel en wonderskone veldblomme in die lente is maar 'n paar van die toeriste-aantreklikhede in hierdie unieke omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ternsingel 129, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Cockleshell Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ternsingel 129, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang