Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CoCo de Mer Self Catering Logs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir CoCo de Mer Self Catering Logs
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kobus N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Baie lekker en rustig, sal dit aanbeveel.

Baie gemaklik, skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Kobus.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Elton J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton J

Baie rustig en lekker naweek gehad by julle.

Ja, dit was baie lekker daar by CoCo de Mer Self Catering Logs. Baie stil en die see is 100m van jou af, so dit was awesome.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Awesome Elton
Kom kuier gerus weer.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Yolandi W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Sal dit definitief aanbeveel. Pragtig!

Pragtige plek, meer as wat ons verwag het. Heerlike beddens en beddegoed.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Yolandi.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Jayson O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O

Cosy, convenient and well-priced.

A surprisingly cosy wooden bungalow. Pity we only had one night but definitely enjoyed being there.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Thanks Jayson
You must visit us again.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Janice W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W

Awesome.

Lovely cabin with everything you need and quality bedding. Good location close to the restaurants. We really enjoyed our stay, and the owners were great and very friendly. Loved the undercover parking.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Thank you, Janice.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Japie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Japie K

Goeie akkommodasie.

In ons week lange toer van die Weskus was CoCo de Mer die een wat ons meer verwag het. Alhoewel alles skoon en netjies was, sal ons tog die volgende wil aanbeveel: Die WiFi was so stadig dat mens amper nie eers 'n epos kon oopmaak nie. 'n Netjiese patio stelletjie staan in die sitvertrek. Ons beveel beslis gemakliker kussings aan. Ons het vroegaand op die bed gaan lê, want die bankies was so hard.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Japie.

Ons beplan om binnekort die kussings te vervang.

Die WiFi vir die hele streek was stadig.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Sonja A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja A

Baie koud. Sal voorstel hulle kry 'n elektriese kombers omdat dit koud is.

Die plekkie is oulik, maar ek dink die ligging is nie so goed nie en ons het geen WiFi gehad nie, en dit is nogal vir ons belangrik.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Sonja. Die vesel maatskappy het dit reggestel en die WiFi werk weer. Daar is 2 mink komberse en 'n duvet per bed en 'n verwarmer in elke eenheid.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Kurt H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt H

Vriendelike en behulpsame gasheer.

Lekker gebly, dankie.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Plesier Kurt

CoCo de Mer Self Catering Logs
Sonja V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Baie netjies, gerieflik, alles is daar, alles net die beste.

Ruim huisie, met alles wat jy nodig het. Goeie, skoon, wit beddegoed en lekker dik sagte handdoeke. Alle eetgerei om self kos te maak. Braai ook beskikbaar. Alles was skoon en netjies en reg vir ons. Was jammer ons kon net 1 aand bly. Sal weer gaan, is by die see, en daar is selfs 'n stukkie see-uitsig vanaf die stoepie. Vriendelike eienaars op die perseel. Veilig agter elektriese heinings. Perfekte verblyf.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Sonja
Kom gerus weer.
Groete
Willem en Elka

CoCo de Mer Self Catering Logs
Nico U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Netjiese verblyf en lekker stil.

Die houthuis is goed toegerus en alles wat mens nodig het, is daar. Stil en rustig en naby restaurante by die hawe.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Nico
Kom kuier gerus weer.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Edeltruad H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edeltruad H

Rustig, veilig, tegemoetkomend.

Sel onmiddelik geantwoord. Sal 'n elektriese warmkombersie in winter waardeer. Lekker gebly, baie dankie. Min opsies.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Ons sal elektriese komberse oorweeg, dankie Edeltraud.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Omar S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omar S

A wonderful stay! Thanks.

The owner is simple, super gentle and very polite!

Janine O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Stil en rustig.

Hierdie eenheid is pragtig uitgelê met gehaltebeddens, linne en breekware. 'n Straat weg van 'n pragtige stapstrand.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Janine. Julle moet weer kom kuier.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Jamie Lee N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie Lee N

Wonderful.

I would recommend this to anyone.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Thanks Jamie Lee

CoCo de Mer Self Catering Logs
Karel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Alles was soos voorgestel; geen probleme nie.

Die plek was skoon en al die toebehore het gewerk. Daar was ook voorsiening gemaak vir beurtkrag.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet Karel.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Alida B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Die log cabins is pragtig en toegerus met als wat mens nodig het. Sal graag weer daar bly.

Oulike dekor en vriendelike, gasvrye diens van die eienaar wat op die perseel bly.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Alida.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Ken S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken S

Secure, comfortable and spacious accommodation.

Very tastefully decorated accommodation. The bedroom, lounge/kitchen and bathroom were spacious and clean. The kitchen utensils were in good order and had a stove, fridge and microwave available although these were not used during our overnight stay. Parking was very secure on-site and the garden area was well maintained. The shower was sufficient but could be improved.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Thank you Ken.
It was a pleasure to host you.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Inari R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inari R

Bitter-soet.

Baie lekker plekkie en almal is vriendelik, maar na die tyd word ons sleg behandel en ge-'charge' vir die koop v linne en was van handdoeke.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Die gaste het die linne en handdoeke beskadig en was bereid om daarvoor te betaal.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Marelize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D

Verblyf was goed.

CoCo de Mer Self Catering Logs was 'n baie nice experience. Ontvangs was baie goed en eienaars vriendelik. Hul plekkie is baie netjies en sal dit enige tyd aanbeveel vir oornag.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Marelize.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Jaco M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M

Gerieflik.

Stortwater baie swak. Gaste moet eie melk voorsien. Geen see-uitsig nie.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Daar is swak waterdruk in die dorp sodra Eskom krag afgaan en dit herstel sodra die krag weer aangaan.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Cornelia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

Baie netjies en skoon.

Die plek is naby die see en die winkels en sal dit aanbeveel vir ander.

Barry En Alta S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry En Alta S

Saligheid vir die siel.

Hartlike verwelkoming en Willem en Elka het ons regtig tuis laat voel. Die huisie is pragtig, ruim, baie netjies en skoon. Baie dankie vir julle puik diens - ons kan julle defnitief vir enige iemand aanbeveel.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Dankie Alta en Barry.
Julle moet weer kom kuier.
Elka en Willem

CoCo de Mer Self Catering Logs
Cornel A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel A

Baie dankie vir 'n heerlike kuier op Lambertsbaai!

Ons hoop om julle meer gereeld te sien. Julle is hartsmense en ons het dadelik welkom en tuis gevoel. Die huisies is so mooi skoon en die verwarmer het baie gehelp met die winterskoue!

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom om weer te kom kuier.

Groete, Willem en Elka.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Yolande D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Foutloos, perfek en baie aangenaam!

Eienaars was baie gasvry, kothuis was skoon en netjies, alles was eenvoudig perfek!. Smaakvol gemeubileer, goeie linne en geen tekortkominge. Sal enige tyd weer hier bly, beveel dit ten sterkste aan!

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Wonderlike gaste kom asb weer kuier.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Ronel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Gerieflik en rustig.

Vriendelike verwelkoming. Pragtige, netjiese, skoon verblyf. Alles jy nodig het. Baie dankie. Sal hulle enige tyd aan beveel en beslis weer daar bly.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Wonderlike gaste en kom asb weer kuier. 'n Gasvrou se droom.

Dankie vir julle vriendelikheid.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Christiaan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D

Awesome.

Very nice place and awesome reception.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Wonderful quests please visit us again.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Carlos R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carlos R

Lamberts Bay not for family holiday.

The owners of the place really tried to accommodate us. But I think it's a bit pricey. It's more like a guest house environment.

Wilfred V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred V

Fantasties en rustig.

Fantastiese geriewe, skoon en netjies. Voertuig staan onder 'n afdak agter 'n hek, baie veilig. Braaigeriewe and swembad.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Wonderlike gaste om te huisves, hoop om julle sommer weer gou te ontvang.

Enige gasvrou se droom, julle is aangename mense.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Trevor G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G

Lekker rustig vir my en my eggenoot.

Eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Ek sal definitief weer terug gaan.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Gaste wat ek more weer sal wil huisves. Thank you Trevor. Please visit as again.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Marianna Geraldine D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna Geraldine D

Heerlik. Eienaars is super gasvry.

Ten volle toegerus. Modern. Goeie atmosphere.

CoCo de Mer Self Catering Logs se terugvoer

Sulke wonderlike gaste en hoop dat julle weer by ons kan kom kuier.

CoCo de Mer Self Catering Logs
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 51, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9811229ecdb89a7faec7179c39b6fc19b16458aa3501b6f36716663f0cbd0d7b97f47bdf6f5b530babcd4d0c8e2abbdb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 51 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.102259540448 18.305628670647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang