Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coco Self Catering Units

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Erna V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Alles wat mens nodig het was daar. Ons het basies net daar geslaap, het baie rond gery. Ek sal net aanbeveel dat gaste wat nie daarvan hou om met oop deure te slaap nie hulle eie waaier saamvat vir die party warm nagte - my persoonlike voorkeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dillon
Coco Self Catering Units
Baie dankie, Erna, vir jul ondersteuning en terugvoering. Ek sal definitief kyk om weer waaiers in die eenhede te sit. Vriendelike groete, Dillon Thiart

Christina J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Rustig netjies eenvoudig casual genoeg Rustige netjiese skoon vars omgewng met kraakvars handdoeke sonn beddegoed eenvoudig maar als wat jy nodig het.Vriendelike ontvangs

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelmari T
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2020

Eerste indrukke was goed. Het aanvanklik gedink dis 'n oulike plekkie, het al die nodigste en mens het 'n effense blik van die see. Dit was maar 'n warm nag, sonder 'n waaier. Eienaar sal moet voorsiening maak vir 'n waaier asook reisigers inlig om muskietgif saam te neem, muskiete was baie lastig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Dillon
Coco Self Catering Units
Zelmari, I am sorry your overnight stay here by me, turned out to be uncomfortable and that during my peak time. Thank you for bringing my attention to the problem of mosquitoes, so I can warn all my guests to travel with insect repellent when travelling on holiday. In my defence, I do ask my guest to please let me know if there is a problem. As far as fans in the units are concerned, I won't be providing the units with fans, as this country is encouraging us to save power. We are penalized when going over a certain amount of electricity and water. Thus I have gas stoves in 2 of the units due to all our power cuts.

Dianah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Fantastiese en rustig. Alles was perfek. Gasvrou 'n wonderlike mens en baie gasvry. Sal die verblyf nooit vergeet en definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Wat 'n fantastiese naweek, sal beslis weer kom. Sal enige tyd Coco Self Catering unit aanbeveel, rustige atmosfeer, kliëntediens fantasties

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie aangenaam. Alles was in orde vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Loopafstand van see en baie rustig. Dit was nou 'n lekker aangename kuier. Sal vir seker teruggaan! Baie dankie Jean vir 'n wonderlike tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Rustig. Die verblyf was baie skoon en rustig binne-in, en 'n klipgooi weg van die see. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Dit was 'n rustige wegbreek. Ons het baie van die verblyf gehou, dit was netjies, alles wat ons benodig het was daar. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Goed geleë naby die strand en loopafstand vanaf winkeltjie. Stil en rustig. Presies wat ons verwag het en naby strand vir lang ente stap. Wooneenheid ruim en die stoepie privaat en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banksia-straat 2, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7e0386e4b3629771b99c61aeed6f1026660d49aa9d49c8da409af12ce98755758e4144b9e0e1e49acc8fcc1b2e48422cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 2 Banksia Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.700347549163 18.224038679901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang