Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coco Self Catering Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Coco Self Catering Units
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Erna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Alles wat mens nodig het was daar.

Ons het basies net daar geslaap, het baie rond gery. Ek sal net aanbeveel dat gaste wat nie daarvan hou om met oop deure te slaap nie hulle eie waaier saamvat vir die party warm nagte - my persoonlike voorkeur.

Coco Self Catering Units se terugvoer

Baie dankie, Erna, vir jul ondersteuning en terugvoering. Ek sal definitief kyk om weer waaiers in die eenhede te sit.

Vriendelike groete,
Dillon Thiart

Coco Self Catering Units
Christina J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina J

Rustig netjies eenvoudig casual genoeg

Rustige netjiese skoon vars omgewng met kraakvars handdoeke sonn beddegoed eenvoudig maar als wat jy nodig het.Vriendelike ontvangs

Zelmari T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zelmari T

Eerste indrukke was goed.

Het aanvanklik gedink dis 'n oulike plekkie, het al die nodigste en mens het 'n effense blik van die see. Dit was maar 'n warm nag, sonder 'n waaier. Eienaar sal moet voorsiening maak vir 'n waaier asook reisigers inlig om muskietgif saam te neem, muskiete was baie lastig.

Coco Self Catering Units se terugvoer

Zelmari, I am sorry your overnight stay here by me, turned out to be uncomfortable and that during my peak time. Thank you for bringing my attention to the problem of mosquitoes, so I can warn all my guests to travel with insect repellent when travelling on holiday.
In my defence, I do ask my guest to please let me know if there is a problem.
As far as fans in the units are concerned, I won't be providing the units with fans, as this country is encouraging us to save power.
We are penalized when going over a certain amount of electricity and water.
Thus I have gas stoves in 2 of the units due to all our power cuts.

Coco Self Catering Units
Dianah G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianah G

Fantastiese en rustig.

Alles was perfek. Gasvrou 'n wonderlike mens en baie gasvry. Sal die verblyf nooit vergeet en definitief aanbeveel.

Loleen S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loleen S

Wat 'n fantastiese naweek, sal beslis weer kom.

Sal enige tyd Coco Self Catering unit aanbeveel, rustige atmosfeer, kliëntediens fantasties

Dirk T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Baie aangenaam.

Alles was in orde vir een nag se oorslaap.

Carla J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J

Loopafstand van see en baie rustig.

Dit was nou 'n lekker aangename kuier. Sal vir seker teruggaan! Baie dankie Jean vir 'n wonderlike tuis gevoel.

Josephine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine M

Rustig.

Die verblyf was baie skoon en rustig binne-in, en 'n klipgooi weg van die see. Baie lekker.

Suzette A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette A

Dit was 'n rustige wegbreek.

Ons het baie van die verblyf gehou, dit was netjies, alles wat ons benodig het was daar. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Jannie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Goed geleë naby die strand en loopafstand vanaf winkeltjie. Stil en rustig.

Presies wat ons verwag het en naby strand vir lang ente stap. Wooneenheid ruim en die stoepie privaat en gesellig.

Van Eeden C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Van Eeden C

Doeltreffend.

Baie dankie Jean vir jou gasvryheid! Ons het heerlik warm geslaap!

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Neels W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Neels W

Glad nie lekker geslaap nie.

Die bed slaap nie goed nie. Daar was geen waaier nie. Daar is ook geen DStv nie. Gelukkig was daar 'n klein radio. Die trap na die wooneenheid is onstabiel.

Lauren N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N

We did not want to leave. It was so peaceful and restful.

My husband and I stayed at Coco Self Catering over this past long weekend. It was so peaceful. The rooms are spotless and very comfortable with everything you could possibly need, even had a TV and I liked the decor. We also had a nice view of the ocean from our upstairs apartment and we enjoyed our braai's on the patio with the gorgeous sunsets. Would definitely recommend Coco Self Catering to anyone and stay there again. We didn't want to leave.

Junetta S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junetta S

Volkome tevredenheid.

Ons sal Coco Self Catering definitief aanbeveel vir almal wat op soek is na 'n netjiese en goed toegeruste eenheid tesame met professionele en vriendelike diens.

Clinton R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R

Two days fishing with my son.

My son and myself decided to get away for two days to do some fishing and relax before work and studies began in the new year. We found Coco Self Catering Units to be the perfect spot to do this from. Unit was very clean and had all the equipment etc. that we needed. Thanks to Jean for the stay.

Jannie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Rustig, stil en privaat.

Jean is 'n pragtige persoon wat ons hartlik ontvang het. Die blyplek was baie gerieflik en privaat en die beddens slaap baie lekker.

Shirleen S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirleen S

Rustig.

Het die rustige atmosfeer geniet. Ek dink die bed moet vervang word en gordyne bietjie netjies maak.

Faan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan V

'n Heerlike ondervinding wat voldoen het aan ons behoeftes.

Werklik heerlike, pragtige plekkie. Vriendelike ontvangs en skoon netjiese plek waar mens kan ontspan en ook baie sentraal geleë om die weskus te verken. Sal weer daar wil bly indien nodig.

Andrew L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L

Baie stil en rustig, skoon en netjies, baie gasvry.

Sal dit vir enigeen aanbeveel wat wil rus of stilte hê. Gasvrou is baie gasvry en die eenheid is baie skoon en netjies.

Alexandria J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandria J

Dit was baie aangenaam.

Die ontvangs was uitstekend. Sy was baie behulpsaam en vriendelik. Die woonstel was baie netjies en het alles bevat wat ons nodig gehad het. Die atmosfeer is baie rustig en kalmerend. Sal enigeen aanbeveel wat rustigheid soek. Ons het beslis lekke geslaap.

Irene S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Heerlik.

Ons het heerlik gerus en die plekkie was baie gerieflik. Geen probleme nie.

Gerhard B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Heerlike verblyf met vriendelike gasvrou.

Ons het heerlik gekuier, gebraai, gaslaap, geswem en rond gery. Die eenheid was ruim en het alles gebied wat nodig was. Die res kon ons binne loopafstand aankoop of ry na die naasliggende dorpe. Die gasvrou het ons vriendelik ontmoet en uitgehelp waar nodig met instruksies, aanwysings en dies meer.

Drienie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie D

Baie netjies en goed ingerig.

Ons is baie hartlik ontvang deur Jean, en het baie lekker gebly. Alles wat nodig was vir selfsorg, was daar.

Jenny P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Dit was heerlik, ontspannend, lieflike omgewing, en verblyf baie gerieflik.

Baie aangename 'landlady', skoon en gerieflike eenheid. Hoewel nie eintlik seesig nie, maklike stapafstand en ons kon die see hoor! Ongelooflike onontdekte strand, wat stap en rus en swem alles heerlik gemaak het. Baie billike prys en sal beslis die eenheid en omgewing aanbeveel, baie dankie! Lekker om by Laaiplek Hotel, Paternoster en Bokkomlaan in Velddrif te kuier.

Charlene H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Baie lekker, net vrek warm!

Waarde vir geld! 'n Mens het die gevoel gekry die eienaar wil goeie diens lewer!

Isak B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak B

Worthwhile visit.

We enjoyed the stay and appreciate the way that the unit is kitted out.

Coco Self Catering Units se terugvoer

Thank you very much....was lovely having you guys here. Thank you for your support

Coco Self Catering Units
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Susan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Susan V

Baie teleurgesteld.

Verblyf glad nie na wense nie, geen pakplek, geen gordyne aan badkamervenster nie, geen veiligheid vir voertuie nie. Daar was 'n afdak, maar op die inligting wat aan ons gestuur is is gesê toesluit garage. Enkelbed net laken oor gehad. Tweeplaatstofie met foelie toegemaak, het dit nie eers gebruik nie. Was te bang om oop te maak. Het foto's geneem. Sal dit aan die agent aan stuur.

Coco Self Catering Units se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie resensie te skryf. Ons neem enige negatiewe skrewe baie ernstig op. Ek vind dit eienaardig dat die sewe vorige en onlangse resensies almal 4 en 5 sterre gegee het vir presies dieselfde verblyf. Ek wil graag 'n paar feite deurgee. Daar was geensins 'n toesluit motorhuis deurgegee nie. Dit toon ook nie so op enige van ons webtuistes nie. Die stoof is met foelie bedek vir higiëniese redes en beskerm die toestel. Ons vervang dit met elke nuwe bespreking. Wat die sekuriteit aanbetref, meeste van die vorige besoekers het dit as 4 en 5 ster gegradeer. Nogsteeds dieselfde perseel. Die eenheid kom met twee beddens, ‘n dubbel en ‘n enkel bed. U het vir twee mense bespreek en geensins versoek dat 'n tweede bed voledig opgemaak moes word nie. Ons sou dit gedoen het, sou u net gekommunikeer het. Enige probleem kan baie maklik oorbrug word deur met die eienaar of bestuurder te praat instede as om na 'n gesiglose rekenaar te hardloop en 'n ongegronde resensie te skryf. CoCo Self Catering eienaar.

Coco Self Catering Units
Helena T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

The place to stay.

It has all that you need for a relaxing time. I would prefer DStv as we are sport fans.

Tobias D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias D

Heel gemaklik. Dit was perfek geleë en baie rustig. Die bestuurder het ons gerus laat voel en was heel vriendelik.

Coco Self Catering Units was 'n ideale, rustige ervaring weg van die stad se gewoel. Dit was ook perfek vir die doel waarvoor ons daar tuisgegaan het, naamlik om vis te gaan vang en net vlugtig daar te vertoef tydens etes en om te rus. Sal dit aanbeveel by my vriende en familie.

Willie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Rustig, privaat en veilig.

Dit was 'n wonderlike 6 dag ervaring. Lekker gebraai en al die omliggende dorpies besoek. Dankie Jean en LekkeSlaap.

Obie O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie O

Outstanding.

If you want peace and quiet and take walk on the beach this is the place to go. Not to far from shopping centers if you need things. We will use this place again.

Jochemes P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochemes P

Die eenheid beskik oor alles wat nodig is teen 'n baie goeie prys. 'n Lekker ruim privaat balkon vir buite sit/eet/braai.

Vriendelike gasvrou; skoon en netjiese eenheid wat oor al die basiese benodighede beskik vir 'n naweek naby die see. Die eenhede het elk 'n lekker ruim privaat balkon aan die agterkant, weg van die straat.

Emmarentia B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmarentia B

Baie goeie waarde vir geld. Alles beskikbaar wat nodig is.

Coco Self Catering is aan te beveel indien jy net wil oornag. Dis skoon, netjies en vriendelik.

Ed D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ed D

We loved the look of the unit and it was nice and clean.

Coco Self Catering Unit is a nice and clean place to stay. Our hostess was friendly. It is close to Velddrif and Laaiplek.

Johnny E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johnny E

Kombuis benodig n hernuwing.

Potte nie 100% skoon nie. Braai rooster vuil. Ontvangs was oppervlakkig.

Barnie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barnie V

Think twice before you consider Coco Self Catering Units as your vacation accommodation.

The furniture is old and it looks like a combination of furniture pieces from a pawn shop. You have to share the extension cord between the bedside lamp (only one lamp for 3 people) and the TV - either read a book, or watch TV (SABC 1, 2, 3 + e-TV). We still haven't met the owners. Parking is not clearly allocated to the units and we were once told to park outside the premises. Will I ever stay there again - most definitely NOT.

Coco Self Catering Units se terugvoer

Good day
I'm sorry if you had a unpleasant stay at Coco Self Catering. We always strive for our customers to leave with a smile on their face and satisfied. I apologise for not meeting you in person, but was unable to as I had another matter to attend to. I made alternative arrangements for someone to welcome you and show you to your unit, as she did. The website does state clearly, with photos and a description, what the unit consists of and the interior of it. eg. Tv with only local channels. I have removed my antiques from the units and replaced them with modern items, that may suite your taste better. I apologised for any misunderstanding that may have occurred.

Kind Regards
Jean Thiart

Coco Self Catering Units
Liana G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana G

Netjies en voldoende.

Verkeer vanaf hoofpad soms steurend.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Banksia-straat 2, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7e0386e4b3629771b99c61aeed6f1026660d49aa9d49c8da409af12ce98755758e4144b9e0e1e49acc8fcc1b2e48422cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 2 Banksia Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.700347549163 18.224038679901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang