Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coconut Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicol C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Ons het dit baie geniet om Nicol te huisves en sal graag weer by ons wil hê.

Mariam B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Coconut cottage is the perfect place for a peaceful stay. I was pleasantly surprised at the serenity and peaceful environment you receive, and Joyce is an amazing person. I really enjoyed my time there. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Dear Mariam, It was an absolute pleasure hosting you. See you again soon. Regards, Joyce

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker private eenheid met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly, vriendelike gasvrou. Baie netjiese eenheid. Jammer daar is nie DStv nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Warm en vriendelik. Was warm en vriendelik ontvang. Ons het lekker gebly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Dankie vir die mooi resensie. Hoop beslis om jou gou weer te sien.

Casey B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Travelled for business but with my toddler, wonderful stay. Wonderful cottage with many thoughtful extras. Ideal for business, but also had my toddler with me, and the host was very accommodating. Safe, boomed-off area with visible security patrol where we even felt safe enough to play at the nearby park. Cannot recommend enough. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Thank you for taking the time to share your positive experience with us. We're thrilled you enjoyed the convenience of the nearby park and look forward to serving you again soon! Your feedback made our day!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Kan Coconut Cottage aanbeveel. Was kort tyd daar maar het gemaklik, en veilig gevoel. Eenheid is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Dankie Erika. Sien daarna uit om jou weer te huisves.

Lynn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die verblyf was skoon en gemaklik - Joyce is vriendelik en behulpsaam! Die verblyf was skoon en gemaklik - Joyce is vriendelik en behulpsaam! Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Hi Lynn, dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons is dankbaar vir jou vriendelike woorde.

Mike B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gerieflik. Joyce was vriendelik. Blyplek fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joyce
Coconut Cottage
Hi Mike, ons waardeer jou vriendelike woorde en hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Louw K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker gekuier en gerus. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 4)
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klapperboomlaan 75, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA187d8596428964eb17c4e1d5b20fa54eeb19ab72cfdebee71baf74a47a6b245c0eae123d20bc549b1c330ea3495c63030cd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R935 nouVanaf R842 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 75 Klapperboom Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.096247912324 27.946944177767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang