Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Codsview Beach House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wessel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly, wonderlike huis. Regtig uitstekend gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Very comfortable home with everything you need. Highly recommended for a relaxing holiday! Awesome sea views with close proximity to the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Codsview Beach House
Dear Gert, Thank you for taking the time to write us a review on Codsview. We look forward to hosting you again in the future. Warm regards, Debbie and Bev.

Annamarie N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Absoluut fantasties. See-uitsig, Jacuzzi, swembad, 4 badkamers. Alles was perfek. Sal definitief aanbeveel en weer hier wil kom vakansie hou. Dankie Prince. Dit was lekker om elke middag in 'n skoon huis in te stap. Debbie en Bev, baie dankie vir jul vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Codsview Beach House
Beste Annamarie, dankie vir jou resensie op Codsview, dit word baie waardeer. Kom gou terug. Groete. Debbie and Bev

Clive R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Alles was perfek. Die huis het groot see-uitsig en jy kan die branders hoor breek. 2 kamer het skuifdeure na die patio met see-uitsig. Alles is net reg. Skottelgoedwasser en als. Baie lekker plek met motorhuise. Gaan weer gaan. Dis wonderlik daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Codsview Beach House
Baie dankie. Julle is altyd Welkom. Mooi bly xx

Morné S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Just what the doctor ordered. Lieflike, huis met alles wat jy kan en sal benodig. Die see-uitsig is fantasties. Dis die ideale plek om jou batterye te laai en net te ontspan in die swembad en jacuzzi. Debbie het ons vriendelik ontvang en weer afgesien. Sy was ook altyd vriendelik beskikbaar om al ons vrae te beantwoord. Cods View sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike K
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Wonderful house with great view. Truly wonderful holiday house for 5 of us, each with our own room and bathroom. Great 180-degree view from an elevated position. The plunge pool and Jacuzzi just made the experience even more special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beverley
Codsview Beach House
Dear Mike, We really appreciate you taking the time to write us a review on Codsview and are so happy you enjoyed the time spent with us. We hope to have the privilege to host you again in the future. Warm regards, Debbie & Bev

John D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

By far the best accommodation we have stayed in and we have stayed in many over the years. The interactions with Bev was caring and informative. Nothing was too much trouble. This accommodation sets a new high in catering for the holiday maker's every need. Quality. Everything has been thought about and a very high standard has been set.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverley
Codsview Beach House
Hello John, we really appreciate you taking the time to write us a great review on our establishment happy you enjoyed the time spent with us. We hope to have the privilege to host you again in the future. Warm regards, Debbie and Bev.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cod-singel 25, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95c9b526eadaa55ce533ade0c07557bd14091f30869541f9f0090ae3df432abf09d12978476eb2971aca3a3b60691f0eb126?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 25 Cod Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.367305746537 30.706103271321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang