Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coelacanth Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Bertie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie oulike plekkie. John is 'n baie vriendelike gasheer. Lekker gebly. So stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
1 nag
5.0
Apr 2023

Die diens was baie goed. Die plek was netjies en als het 100% gewerk. Beslis 'n plek om aan te beveel vir iemand wat in daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail & John
Coelacanth Guest House
Goeiedag Ruan, baie dankie vir die uitsteekde boodskap. Baie dankiebaar en was 'n groot plesier om jou by ons te hê. Ons welkom jou einge tyd. Baie dankie

Bathandwa N
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Issues. Booked 2 rooms, one room was not cleaned throughout our stay, drinking water not refilled, dirty cups not taken, coffee/sugar sachets not refilled, no toilet paper in one room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail & John
Coelacanth Guest House
Dear Bathandwa, we cannot apologise enough for the inconvenience caused during your stay. We have discussed this with our housekeeper Sylvia, unfortunately, she misunderstood that both the rooms needed to be serviced, not just the one as was done. Drinking bottled water is only supplied once during the guests' arrival. However, everything else that you mention should have been taken care of during the room servicing. We would also like to say thank you so much for the rest of your positive review, it is deeply appreciated. Please accept our sincere apologies, both from John and Gail and Sylvia. Warmest regards.

Judy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

A great stop on our way - very comfy. We were delighted to find such a comfortable and lovely guest house for the night as we went up the coast. John went the extra mile - giving us soup for supper as there was load-shedding (no electricity), so it was a treat! Very comfy, safe with all amenities available - could even watch a bit of Wimbledon which was a treat! Will definitely recommend! Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail & John
Coelacanth Guest House
Hi Judy. It was an absolute pleasure to have you and your hubby around. We are really humbled with your stunning review and touched our hearts. We wish you the best for the rest of your year ahead and looking forward to hosting you again in the future. Regards John and Gail

Stef B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Baie aangenaam, privaat, oulike dekor. John is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
1.0
Sep 2019

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Theuns T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie netjies en gerieflik. Die kamer is baie netjies en gerieflik en goeie uitleg. Spesiale diens soos DSTV en WiFI en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Fantasties. Gasvryheid 1000. Dankie vir allles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann-marie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Pragtig! Pragtige plekkie met vriendelike eienaars! Het so lekker gesels die volgende oggend, kon skaars daar wegkom. Was bietjie verras dat die kamer in die huis is, maar dit het glad nie gepla nie. Dit was steeds baie privaat. Die buite-katte is verskriklik oulik en ek het met almal maatjies gemaak. Lieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail & John
Coelacanth Guest House
Beste Ann-marie, baie dankie vir u pragtige resensie, dit word baie waardeer. Ons was verheug om te hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ons hoop julle sal ons weer besoek as julle weer in ons deel van die land is, en hoop ook dat julle die res van jul vakansie in Mossel Baai sal geniet. Beste wense van John en Gail.

Annatjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2016

Awesome! Awesome plekkie. Gasvryheid was puik. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gail & John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R750
R750 R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village View-weg 186, Kidd's Beach, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf1999111bae6895375476d3b406646f7c368b2d2a0f46ba484ae8cf13824346f00db60bc7ab9248d6144871dcf9af2d0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 186 Village View Road Kidd's Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.15336 27.694978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang